The comparison of AC and DC alternatives for sub-transmission networks

Engelbrecht, Frank (2001-12)

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Recent advances in semiconductor technology extended the economic power range for DC transmission to just a few MW. Network planners need tools to compare AC and DC alternatives in order to find the best technical and economic solution for a specific network. TESAT, a software analysis tool, is developed to determine the optimum conductor and line technology for a network. Voltage regulation problems are identified and can be solved with network devices which have the potential to solve network problems more effectively and economically than ever before. PSAT, another software analysis tool developed in previous research, is used to model networks and support technologies. Hence, with the aid of TESAT and PSAT, line and support technologies are combined in an attempt to find the most effective solution in terms of cost and technical performance. This is demonstrated with the aid of a case study. Furthermore, interfaces between PSAT and the real world are developed. This includes an extension to the input interface of PSAT that calculates the equivalent impedances of a transmission line automatically, as well as an interface to share data between ReticMaster and PSAT. A dispersed generation and support technology database is also developed as an extension to the output interface ofPSAT.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Onlangse vooruitgang in halfgeleiertegnologie het tot gevolg dat GS transmissie ekonomies is vir slegs 'n paar MW. Netwerkbeplanners benodig gevolglik pakette om WS en GS alternatiewe te vergelyk vir 'n spesifieke netwerk. In hierdie tesis is 'n analitiese sagteware-pakket (TESAT) dus ontwikkelom die optimale geleier en lyntegnologie VIr 'n netwerk te bepaal. Spanningsregulasie-probleme word geïdentifiseer en opgelos met netwerktoestelle wat die potensiaal het om netwerkprobleme meer doeltreffend en ekonomies as ooit tevore op te los. PSAT, 'n ander analitiese sagteware-pakket wat in vorige navorsing ontwikkel is, word dan ook gebruik om netwerke en steuningstegnologieë te modelleer. Dus word PSA T en TESA T gebruik om lyn- en steuningstegnologieë te kombineer. Die doel hiervan is om die mees doeltreffende oplossing in terme van kostes en tegniese werksverrigting te vind. Dit word met behulp van 'n gevallestudie gedemonstreer. Verder word koppelvlakke tussen PSA T en die eksterne wêreld ontwikkel. Dit sluit in: (a) 'n uitbreiding van die intreekoppelvlak van PSAT wat die ekwivalente impedansie vir 'n transmissielyn outomaties bereken; (b) die koppelvlak om data te deel tussen PSAT en ReticMaster. 'n Verspreide generasie- en steuningstegnologie databasis is uiteindelik ook ontwikkel as 'n uitbreiding van die uittreekoppelvlak van PSAT.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52495
This item appears in the following collections: