Sexual beliefs, interpersonal perception and sexual satisfaction

Gous, Gerhard Jan (2001-12)

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study investigated the correlation between sexual beliefs, as well as the interpersonal perception of sexual beliefs within a marriage, and the dyadic adjustment and sexual satisfaction. Participants were 38 couples, married less than 10 years. Each participant completed the Revised Dyadic Adjustment Scale, Index of Sexual Satisfaction and the Sexual Irrationality Questionnaire. Each participant was also requested to complete the latter questionnaire as he/she would expect hislher partner to complete it. A significant relationship was found between sexual satisfaction and dyadic adjustment, as well as between spouses' sexual beliefs and their perceptions of their partners' sexual beliefs. No support was found for the hypotheses that the interpersonal perception of sexual beliefs would correlate with either sexual satisfaction or marital adjustment.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie is die verband tussen seksuele kognisies, sowel as die interpersoonlike persepsie van seksuele kognisies binne huweliksverband, en huweliksaanpassing en seksuele satisfaksie nagegaan. Deelnemers aan die ondersoek was 38 pare wat korter as 10 jaar getroud was. Hulle het elkeen die Revised Dyadic Adjustment Scale, Index of Sexual Satisfaction en die Sexual Irrationality Questionnaire voltooi. Elke deelnemer moes laasgenoemde vraelys ook voltooi soos hy/sy verwag het sy/haar huweliksmaat dit sou voltooi. 'n Beduidende verband is tussen seksuele satisfaksie en huweliksaanpassing gevind, asook tussen egliede se eie seksuele kognisies en hulle beoordelings van hulle huweliksmaats se seksuele kognisies. Geen ondersteuning kon in die hipotese gevind word aan die interpersoonlike persepsie van seksuele kognisies met óf seksuele satisfaksie óf huweliksaanpassing verband sou hou nie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52450
This item appears in the following collections: