Relativistic plane wave description of spin transfer observables for proton knockout reactions

Wyngaardt, Shaun Metzler (2001-03)

Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: In this dissertation we set out to develop the first relativistic model for calculating complete sets of (p, 2p) spin transfer observables. In addition to this a new technique has been developed which allows us to evaluate the transition amplitude, which is used to calculate the scattering observables for the reaction directly. The influence of various modiuin-modificd parameters ()1I the scattered wave functions anr] NN interact ion lH-IVC' })('('11 invest igatcd DlIC t,C) (I,llIlJigllitic's surrounding the nNN coupling we have included both pseudosoalar and pseudovector coupling into the nucleon-nucleon interaction model. Furthermore we have included two different kinematic prescriptions to obtain the effective NN laboratory kinetic energy and center of mass scattering angle, which are used to obtain the NN scattering amplitudes. The aim of this study is to investigate the effects of the various model parameters on complete sets of scattering observables. Our investigation has shown that although the analyzing power is not very sensitive to nuclear medium effects, and the various other spin transfer observables such as Dnn should provide valuable insight. Further refinements of the model would be to include nuclear distortions as well as the IA2 model of the NN interaction.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis ontwikkel ons die eerste relatiwistiese model vir die berekening van 'n volledige stel (p, 2p) spin waarneembares. Verder word 'n nuwe tegniek ingevoer wat ons toelaat om die oorgangsamplitude, wat gebruik word in berekening van die verstrooings waarneembares vir die reaksie, direk te evalueer. Die invloed van verskeie medium-gemodifiseerde parameters op die verstrooide golffunksies en die NN wisselwerking word bestudeer. As gevolg van onsekerhede betreffende die лNN koppeling word beide die pseudoskalaar en pseudovektor koppeling in die nukleon-nukleon interaksie model ingesluit. Ons sluit ook twee verskillende kinematiese preskripsies in om die effektiewe NN laboratorium kinetiese energie en die massa middelpunt verstrooiings hoek, wat gebruik word vir die berekening van die NN verstrooiings amplitude, te bereken. Die doel van hierdie studie is om die effek van verskeie model parameters op 'n volledige stel spin waarneembares te ondersoek. Die studie toon dat alhoewel die analiseervermoë nie baie sensitief is vir medium effekte nie, die ander spin waarneembares soos byvoorbeeld Dnn waardevolle insig lewer. Daar word voorgestel dat die model verfyn word deur kerndistorsies as ook die meer algemele IA2 model vir die NN interaksie in te sluit.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52429
This item appears in the following collections: