Oor watter vooraf vaardighede, agtergrond en profiel moet voornemende projekbestuurders beskik en watter vooraf opleiding moet voornemende projekbestuuders ontvang?

Van Zyl, Erik (2001-03)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001.

Thesis

Hierdie studie poog om voor-opleidingskriteria daar te stel waaraan voornemende projekbestuurders moet voldoen. Dit kan as keuringsmeganisme vir voornemende projekbestuurders, dosente, werkgewers en administrateurs dien. In die ontwikkeling van 'n model om seleksie kriteria daar te stel, word antwoorde op die volgende vrae verskaf : • Wat behels die werk van 'n projekbestuurder? • Watter vooraf opleiding het projekbestuurders nodig? • Oor watter vooraf vaardighede moet voornemende projekbestuurders beskik? • Oor watter vooraf agtergrond moet voornemende projekbestuurders beskik? • Wat is die persoonlikheidsprofiel van projekbestuurders?

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52384
This item appears in the following collections: