'n Psigometriese oudit van 'n bestaande keuringsprosedure

Date
2001-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: A psychometric audit of an existing selection procedure: The validity and credibility of assertions made about the effectiveness and faimess of selection procedures is dependent on the methodology with which the procedure was developed and justified. Thus the process of evaluating a selection procedure in practice entails comparing the developmental history of the procedure to the ideal approach of developing and justifying a selection procedure, derived from standard guidelines, to identify and rectify any procedural and substantial shortcomings. Such a process could be described as a psychometric audit. The actuarial approach to selection is proposed as the ideal approach, whereby a mechanical decision rule is derived from historical data and justified in terms of the faimess and utility of the decisions made. A psychometric audit on the developmental history of the selection procedure for the selection of commission advisers is undertaken and various shortcomings are identified and rectified or at least recommendations are made on rectifying them. The audit finds that the selection procedure has zero validity and negative utility and discriminates unfairly.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die geldigheid en geloofwaardigheid van utsprake oor die effektiwiteit en billikheid van In keuringsprosedure is 'n funksie van die metodologie waarmee die prosedure ontwikkel en regverdig is. Dus geskied die evaluasie van In keuringsprosedure in wese deur die ontwikkelingsgeskiedenis van die prosedure te vergelyk met die ideale benadering tot die ontwikkeling en regverdiging van In keuringsprosedure, afgelei uit standaard riglyne, om enige proseduriele en substantiewe tekortkominge te identifiseer en reg te stel So 'n proses sou beskryf kon word as 'n psigometriese oudit. Die aktuariele benadering tot keuring word voorgestel as die ideale benadering, waarvolgens In meganiese beslu~emingsreel afgelei word u~ historiese data en regverdig word in terme van die billikheid en nut van die besluitneming wat in gevolge die reel geskied. In Psigometriese oudit is onderneem op die ontwikkelingsgeskiedenis van die keuringsprosedure vir die keuring van kommissie adviseurs en verskeie tekortkominge is ge"identifiseer en reg gestel of ten minste aanbevelings ten opsigte van regstelling gemaak. Die oudit vind dat die keuringsprosedure oor zero geldigheid en negatiewe nutwaarde beskik en onbillik diskrimineer.
Description
Study project (MComm) -- University of Stellenbosch, 2001.
Keywords
Employee selection -- Evaluation, Dissertations -- Industrial psychology
Citation