'n Konseptuele raamwerk vir strategiese bestuur by 'n openbare verdere onderwys en opleidingsinrigting

Van Niekerk, Louis (2001-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The technical college sector is facing major changes and challenges. Various new demands will be set to the further education and training colleges and their management. It will be expected of these colleges to be managed according to a well developed strategic plan. Strategic management will form an integral part of the institution's management activities. In this study the core elements of strategic management and the development of strategic plans, as applicable to sectors inside as well as outside the education sector, are investigated with the aim of developing a strategic management model for further education and training colleges. A strategic management model for further education and training colleges was developed and presented for implementation.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tegniese kollege sektor staan op die vooraand van verskeie veranderinge en uitdagings. Verskeie nuwe eise sal aan die verdere onderwys en opleidingskolleges en hul besture gestel word. Dit sal van hierdie instansies vereis word om ooreenkomstig 'n goed ontwikkelde strategiese plan bestuur te word. Strategiese bestuur sal 'n integrale deel van die bestuursaktiwiteite van die instansies uitmaak. In hierdie studie word die kern elemente van strategiese bestuur en die ontwikkeling van strategiese planne soos dit in sektore binne en buite die onderwys omgewing toegepas word, ondersoek, met die doel om 'n strategiese bestuursmodel vir verdere onderwys en opleidingskolleges te ontwikkel. 'n Strategiese bestuursmodel vir verdere onderwys en opleidingskolleges word ontwikkel en voorgelê vir implementering.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52358
This item appears in the following collections: