Middleware for the SUNSAT field station

Cardoza, Andrew Robert (2001-12)

Thesis (MEng)--University of Stellenbosch, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: SRMA currently used on the SUNSAT field station is an effective MAC layer protocol but lacks several features. Sufficient support for flexible communication, acknowledgement of individual data packets, simultaneous communication of multiple instances from a higher layer over a single underlying layer, and a robust FTP procedure to transfer large amounts of data are some of the features that the SUNSA T field station should cater for. ORBCOMM, GSM and WAP implementations are discussed. Some features from these implementations that are useful in the LEO communication environment are designed into an additional layer of software. This additional layer, called middleware, is proposed and uses SRMA services to deliver store-and-forward services. It supports high volumes of short transactions and session suspend and resume facilities between the SUNSA T satellite and field station. Keywords: SUNSAT, Communication, Field station, WAP, GSM, ORBCOMM

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die SRMA pakketkommunikasie-protokol op SUNSA T se prototipe grondterminaal is voldoende om die oordrag van boodskappe oor die kommunikasieverbinding te reguleer. Dit is onvoldoende om fasiliteite soos kommunikasie van 'n aantal instansies in 'n hoër kommunikasie laag oor 'n enkele laer laag en om 'n robuuste data oordrag protokol vir groot hoeveelhede data van 'n grondterminaal te ondersteun. ORBCOMM, GSM en WAP stelsel toepassings word bespreek. Resultate wat spruit uit die drie toepassings word gebruik om kommunikasie in 'n lae wentelbaan kommunikasie omgewing te bevorder. 'n Bykomende sagteware laag, bekend as middle-ware, word aanbeveel om voorafgenoemde funksionaliteit mee te implimenteer. Die middle-ware gebruik die beskikbare dienste van die SRMA pakketkommunikasie-protokol om toegang te verkry na die kommunikasie kanaal. Sodoende kan hoë volumes kort transaksies, en sessie-stop en hervat fasiliteite 'n werklikheid gemaak word. Sleutelwoord: SUNS AT, Kommunikasie, grondterminaal, WAP, GSM, ORBCOMM

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52338
This item appears in the following collections: