Die trauma van geweldsmisdaad op die funksionering van geloofsgemeenskappe

Date
2001-03
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Violent crime in South Africa in general and on the Cape Flats in particular, is a very complex phenomenon. This phenomenon has various historical, sociopolitical and economic roots. Furthermore, violent crime has a direct as well as indirect impact on the functioning of faith communities within societies. Congregations and churches do not function in isolation from the rest of society. Theology, and more specifically pastoral care, must be seriously concerned with the problems experienced by the community at large. A pastoral strategy should therefore move away from a spirituality that only focus on the impact of violence on individuals and families. Because violent crime is a systemic phenomenon, a socio-systemic approach should be followed, in which the impact of violent crime on faith communities should be analyzed in order to create a holistic model. In Chapter 1 we look at the reasons for violence. We focus on the appearance of crime, the relationship between aggression and crime. Different types of aggression as well as some underlying causes of aggression are discussed. In Chapter 2 we focus on crime as a national phenomenon. Certain historical roots of the current "culture of violence" are discussed. We also look at the impact of the political transition since 1990 on the socio-economic and moral situation in the country. In Chapter 3 we take a closer look at the situation on the Cape Flats. Particular attention is given to the issue of gangsterism, which in a certain sense has become synonymous with the Cape Peninsula. In Chapter 4 the trauma of violent crime on communities is the focus of discussion. Results of a victim survey in Cape Town are utilized. Violence against women and children enjoy special attention. The effect of violent crime on faith communities is highlighted. In the last chapter we try to put forward some guidelines for a theory of practice for the pastoral care of people living on the Cape Flats, using traditional-historic and current resources. We propose a holistic model with a systemic approach. We choose a theory of practice based upon an eco-hermeneutic model, which implies the following: The interpretation of the salvation of God to people (hermeneutic) within the reality (existence) of their daily lives (systemic). We indicate a few areas for long term, preventative building up and healing intervention and conclude with the results of this research.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Geweldsmisdaad in Suid-Afrika in die algemeen en op die Kaapse Vlakte in besonder, is 'n uiters komplekse fenomeen, waarvan die wortels gesoek moet word in verskeie historiese, sosio-politieke en ekonomiese oorsake. Hierdie geweldsmisdaad het In direkte en indirekte impak op die funksionering van geloofsgemeenskappe binne die samelewing. Gemeentes en kerke funksioneer nie in isolasie van die res van die samelewing nie en daarom behoort teologie en die pastoraat in besonder, erns te maak met die probleme waarmee die breer gemeenskap worstel. In Pastorale strategie behoort dus weg te beweeg van In spiritualiteit wat fokus bloot op die impak van geweld op individue en gesinne. Omdat geweldsmisaad In sistemiese verskynsel is, behoort In sosio-sistemiese benadering gevolg te word waarbinne die impak van geweldsmisdaad op geloofsgemeenskappe kontekstueel ontleed word ten einde In holistiese model te ontwerp. In Hoofstuk 1 word daar gekyk na oorsake van geweld. Ons kyk na die voorkoms van misdaad, die verband tussen aggressie en geweld. Verskillende tipes aggressie sowel as onderliggende oorsake vir aggressie word bespreek. In Hoofstuk 2 word daar gefokus op geweld as nasionale fenomeen. 8epaalde historiese wortels van die huidige "kultuur van geweld" word bespreek. Daar word veral gekyk na die impak van die politieke transisie sedert 1990 op die sosioekonomiese en morele toestand in die land. In Hoofstuk 3 word die situasie op die Kaapse Vlakte van nader beskou. Die verskynsel van bendegeweld wat in 'n sekere sin al so sinoniem met die Kaapse Skiereiland geword het, kry besondere aandag. In Hoofstuk 4 word die trauma van geweldsmisdaad op gemeenskappe bespreek. Resultate van 'n opname onder slagoffers van misdaad in Kaapstad word as uitgangspunt gebruik. Geweld teen vroue en kinders geniet spesiale aandag. Die effek hiervan op die funksionering van geloofsgemeenskappe word uitgelig. In die laaste hoofstuk word gepoog om vanuit die tradisioneel-historiese sowel as hedendaagse bronne tot ons beskikking riglyne vir 'n moontlike praktykteorie vir die pastorale begeleiding van lidmate binne hierdie gemeenskappe op die Kaapse Vlakte daar te stel. 'n Holistiese model wat sistemies te werk gaan, word voorgestel. Die keuse vir In praktykteorie gebou op In eko-hermeneutiese model word gemaak, wat neerkom op: Die vertolking van God se heil aan mense (hermeneuties) binne die totale werklikheid van hule daaglikse bestaan (ekosistemies). In Paar areas vir langtermyn, preventatiewe opbou en ehelende intervensie word voorgestel en die navorsingsbevindinge van hierdie studie word aangedui.
Description
Thesis (MTh)--Stellenbosch University, 2001
Keywords
Violent crimes -- Social aspects -- South Africa -- Cape of Good Hope, Victims of violent crimes -- South Africa -- Cape of Good Hope, Violence, Church work with victims of crimes, Dissertations -- Theology, Theses -- Theology, Dissertations -- Practical Theology and Missiology, Theses -- Practical Theology and Missiology
Citation