Die rol en persoon van die fasiliteerder van 'n christelike tienergespreksgroep

Van der Merwe, Elizabeth ; Van der Merwe, Lize (2001)

Thesis (MEdPsych) -- University of Stellenbosch, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study addresses the role and person of the facilitator of a Christian teen discussion group. From the literature study it is evident that there are specific requirements concerning the role and person of the facilitator of a teen discussion group. These requirements and definitions should only serve as guidelines for the success of a teen discussion group The empirical study investigated the role and person of the facilitator of a teen discussion group. According to the results it seems that the most important characteristics of a facilitator, according to the teen discussion groups, are that of warmth as a person, caring and insight and that he must be a role model. The study also showed that the role and person of a facilitator of a teen discussion group to a great extent contributes to the success of these groups.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie studie is die rol en persoon van die fasiliteerder van n Christelike tienergespreksgroep ondersoek Uit die literatuurstudie blyk dit dat daar baie spesifieke vereistes bestaan wat betref die rol en persoon van die fasiliteerder van "n tienergespreksgroep. Hierdie vereistes en definisies behoort egter net as riglyne te dien vir die sukses van' n tienergespreksgroep. In die ernpmese ondersoek IS die rol en persoon van die fasiliteerder van "n tienergespreksgroep verken. Volgens die resultate blyk dit dat die belangrikste eienskappe van 'n fasiliteerder, volgens die groeplede, is dat hy "n omgee-persoon moet wees wat oor insig beskik, warmte oordra en "n rolmodel moet wees Die ondersoek het verder getoon dat die rol en persoon van die fasiliteerder van' n tienergespreksgroep grootliks bydra tot die sukses van hierdie groepe.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52221
This item appears in the following collections: