Aspects of linking CAD and cost estimation software

Date
2001-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis describes a module that links AutoCAD and CeDeas (cost estimation software which was developed by Department of Mechanical Engineering, University of Stellenbosch). CeDeas is intended for estimating the direct manufacturing cost of simple welded assemblies in a batch production environment. It is aimed at use during late concept design or early detail design. The link module was developed in Borland C++ Builder. By using COM (Component Object Model) technology, the link module employs the methods and the properties of the AutoCAD automation interface to extract manufacturing information that is required by CeDeas. The link module prompts the user to pick objects in an AutoCAD drawing and then determines the values required by CeDeas to estimate the manufacturing cost. The user can choose between a "direct select method" (which uses the properties of geometric entities already in the drawing) and a "user define method" (whereby the user defmes temporary entities or combines aspects of existing entities in the AutoCAD drawing). With these results and some non-geometric inputs, the user can get a cost estimate of components and assemblies. After design changes, the link module can provide CeDeas with updated values with minimal user interaction in situations where the "direct select method" was used. The designer can therefore easily use the cost estimates to compare design alternatives to optimise the design. Validation studies demonstrated the numerical accuracy of the use of the link module. The link module can be regarded as an extension of CeDeas. At present it only supports AutoCAD R14, but can be extended to support AutoCAD 2000 and Mechanical Desktop.
AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Module wat dien as skakel tussen AutoCAD and CeDeas (kosteberamingsagteware ontwikkel deur die Departement van Meganiese Ingenieurswese, Universiteit van Stellenbosch) word in hierdie tesis beskryf. Die doel van CeDeas is om die direkte vervaardiginskoste van eenvoudige, gesweisde samestellings, in 'n lot-produksie omgewing, te beraam. Dit is gemik op gebruik tydens laat konsepontwerp en vroeë detailontwerp. Die skakelmodule is ontwikkel in Borland C++ Builder. Deur van COM (Component Object Model) tegnologie gebruik te maak, kry die skakelmodule toegang tot die funksies en eienskappe van AutoCAD se outomatisasie koppelvlak en kan sodoende die vervaardigingsinligting onttrek wat deur CeDeas benodig word. Die skakelmodule vra die gebruiker om voorwerpe in 'n AutoCAD tekening te kies en bepaal dan die waardes wat deur CeDeas benodig word om die vervaardigingskoste te skat. Die gebruiker kan kies tussen 'n "direkte keuse metode" (wat die eienskappe van geometriese entiteite wat reeds in die tekening is, gebruik) en 'n "gebruiker definieer metode" (waarin die gebruiker tydelike entiteite defmieer of kombinasies van aspekte van bestaande entiteite in die AutoCAD tekening gebruik). 'n Koste beraming van komponente of samestellings kan verkry word met hierdie inligting tesame met ander nie-geometriese inligting. Na ontwerpsveranderings, kan die skakelmodule hersiene waardes vir CeDeas voorsien met minimale gebruikers-interaksie in gevalle waar die "direkte keuse metode" gebruik is. Die gebruiker kan daarom maklik die kosteskattings gebruik om ontwerpsaltematiewe te vergelyk om die ontwerp te optimeer. Evalueringstudies het die numeriese akkuraatheid van die skakelmodule bevesting. Hierdie module kan as 'n uitbreiding van CeDeas beskou word. Tans werk die module slegs met AutoCAD R14, maar dit kan uitgebrei word om met AutoCAD 2000 en Mechanical Desktop te werk.
Description
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2001.
Keywords
AutoCAD, Engineering design -- Data processing, Industrial design, Costs, Industrial, Dissertations -- Mechanical engineering, CeDeas (Cost Estimator in Design Assistant)
Citation