A reliable telemetry software design for a satellite system

Boshielo, Babudi Turcia (2001-12)

Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: One of the requirements for satellite telemetry systems is the provision of reliable telemetry data to allow accurate monitoring of the satellite status. This thesis focuses on the design of telemetry software that meets this data reliability requirement. An improved synchronization strategy to allow efficient ground reception of the telemetry data is implemented on SUNSAT's direct link. The data collection and transmission functions are also enhanced by the addition of the necessary redundant information to the data while meeting the real-time requirements of the system. To enhance the software quality a development methodology entailing structured programming practices and modular decomposition is proposed. It is shown that the resulting telemetry software fulfils the functional requirements.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Een van die vereistes vir die satelliet telemetrie stelsel is die verskaffing van betroubare telemetrie date om akkurate monitering van die satelliet status te verseker. Hierdie tesis fokus op die ontwerp van die telemetrie sagteware wat hierdie data betroubaarheid bevredig. 'n Verbeterde sinkronisasie strategie is geïmplementeer om meer effektiewe grond ontvangs te verseker van die telemetrie data op SUNSAT se direkte skakel. Die data versameling en transmissie funksies is ook verder verbeter deur die aanvulling van nodige oortollige informasie in die data terwyl die intydse vereistes van die stelsel steeds bevredig word. Om die sagteware kwaliteit te verbeter is 'n ontwikkelings metodiek voorgestel wat gestruktureerde programeering strukture en modulêre oplossings tot gevolg het. Die voltooide telemetrie sagteware het getoon dat dit al die vereistes bevredig.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52129
This item appears in the following collections: