An overview of the strategic issues faced by business to business E-commerce models in South Africa

Skei, Peter (2001-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The development of new business models in the emerging Business-to-Business electronic transacting arena is demanding answers to a new set of questions being asked of businesses. Amongst the issues identified are the viability and sustainability of these new business models and their applicability in addressing identified business problems, especially those related to procurement. In assessing the benefits, obstacles and opportunities for procurement a clearer picture emerge about the value of these marketplaces. The value of marketplaces is analysed using Porter's value chain discussion and other research that highlights value creation in the digital age. Obstacles to value creation are also discussed using Zwass's hierarchy to understand the marketplace architecture. Discussing the marketplace innovation at three distinct levels assist with the definition of key challenges, such as telecommunication infrastructure, SME development, legal, security, taxation, and technology standards. Also discussed are the issues that revolve around the various business models, their uniqueness and their ability to unlock value. The comparative matrix developed in the study report confirms that competition in narrowly defined areas is intensifying and will result in a shakeout with a few marketplaces remaining in South Africa.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die ontwikkeling van nuwe besigheidsmodelle in die opkommende Besigheid-tot- Besigheid elektroniese transaksie arena vereis antwoorde op 'n nuwe stel vrae wat aan besigheid gestel word. Van die geïdentifiseerde kwessies is die lewensvatbaarheid en volhouding van die nuwe besigheidsmodelle en hul toepassing in die oplossing van geïdentifiseerde besigheidsprobleme, veral met betrekking tot aankopebestuur. Deur die voordele, struikelblokke en geleenthede van elektroniese aankopebestuur te ondersoek, word 'n duideliker beeld van markruimtes verkry. Die waarde van markruimtes word geanaliseer deur Porter se waardeketting bespreking en ander navorsing wat die waardeskepping uitlig in die digitale era. Struikelblokke in die pad van waardeskepping word ook bespreek deur Zwass se hierargiese model word gebruik om die waardeskepping van markruimte se argitektuur te verstaan. Om die Markruimte innovering op drie belangrike vlakke te bespreek help met die definiering van die sleutel uitdagings, soos telekommunikasie infrastruktuur, klein en medium besigheids, regs-, sekuriteit-, belasting-, en tegnologiestandaarde. Die vergelykende matriks wat in die studieverslag ontwikkel is, bevestig dat kompetisie in goed geidentifiseerde areas meer intensief word en 'n uitskudding to gevolg sal hê met slegs 'n paar oorblywende markruimtes in Suid Afrika.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52119
This item appears in the following collections: