Transformative and emancipatory challenges for facilitators of adult learning : a learning journey

Date
2000-12
Authors
Engelbrecht, Jacobus Johannes
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Exploring emancipatory and transformative paradigms towards lifelong learning in the new millenium confront facilitators of adult learning to reflect critically on their own paradigms and practices of learning. Transformative learning occurs in this process of revision and reflection and when it leads to transformed meaning perspectives or change, emancipatory learning takes place. This implies that the process of critical reflection can be seen as a key to adult learning. Out of this background the broad question arises of how facilitators of adult learning can be prompted to engage in reflection on their own learning journeys to playa role in uplifting the status of adult learning and to become lifelong learners themselves. This study, in the form of a personal learning journey, in the short term addresses this question by focusing on three levels namely: ~ Exploring more relevant and alternative research approaches to the field of adult learning ~ Exploring adult learning theory in a dialogical and reflective manner ~ Developing integrated and holistic models for adult learning and lifelong learning in a constructivist and reflective manner. In the long term the learning journey aims to effect a framework for the narratives of other facilitators of adult learning in constructing meaning-making in their processes of transformative and emancipatory learning. A constructivist, biographical and dialogical approach is followed to engage reflectively with my inquiry and aiming at creating emancipatory and transformative challenges for facilitators of adult learning. It invites facilitators to respond in a critical, dialogical and reflective manner to their changing environments and practices. Adult learning theory is explored in a dialogical manner and an integrated and holistic model for adult learning is developed. My learning journey thus challenges other facilitators of adult learning to provide leadership in their practice by developing the ability to reflect critically resulting in alternative ways of engaging with the challenges facing us towards a learning millenium.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Transformatiewe en Emansipatoriese Uitdagings vir Fasiliteerders van Volwassene Leer: 'n Lerende Reis Deur emansipatoriese en transformatiewe paradigmas op pad na lewenslange leer in die nuwe millenium te eksploreer word fasiliteerders van volwassene leer gekonfronteer om krities oor hul eie paradigmas en praktyke van leer te reflekteer. Transformatiewe leer vind plaas in die proses van revisie en refleksie en wanneer dit lei tot getransformeerde betekenis perspektiewe of verandering, vind emansipatoriese leer plaas. Dit impliseer dat die proses van kritiese refleksie as 'n sleutel tot volwassene leer gesien kan word. Vanuit hierdie agtergrond ontstaan die breë vraag van hoe fasiliteerders van volwassene leer geïnspireer kan word om te reflekteer oor hulle eie lerende reise en daardeur 'n rol te speel in die opheffing van die status van volwassene leer en om hulself lewenslange leerders te word. Hierdie studie, in die vorm van 'n persoonlike lerende reis, spreek die vraag op die korttermyn op drie vlakke aan, naamlik: ~ Eksplorering van meer relevante en alternatiewe navorsingsbenaderings in die veld van volwassene leer ~ Eksplorering van volwassene leer teorie op 'n dialogiese en reflektiewe wyse ~ Ontwikkeling van geïntegreerde en holistiese modelle vir volwassene leer en lewenslange leer op 'n konstruktivistiese en reflektiewe wyse. Die lerende reis beoog om op die langtermyn 'n raamwerk vir die narratiewe van ander fasiliteerders van volwassene leer daar te stel in konstruktiewe betekenismaking in hul prosesse van transformatiewe en emansipatoriese leer. 'n Konstruktivistiese, biografiese en dialogiese benadering word gevolg ten einde reflektief om te gaan met my ondersoek met die doelom emansipatoriese en transformatiewe uitdagings aan fasiliteerders van volwassene leer te stel. Fasiliteerders word uitgenooi om op 'n kritiese, dialogiese en reflektiewe wyse te reageer op hul veranderende omgewings en praktyke. Volwassene leer teorie word geeksploreer op In dialogiese wyse en In geïntegreerde en holistiese model vir volwassene leer is ontwikkel. My lerende reis konfronteer dus ander fasiliteerders van volwassene leer met die uitdaging om leierskap daar te stel in hulle praktyk deur die vermoë te ontwikkel om krities te reflekteer. Die resultaat hiervan is om oorweging te skenk aan alternatiewe maniere van omgaan met die uitdagings wat ons in die gesig staar op pad na 'n lerende millenium.
Description
Thesis (MPhil)--University of Stellenbosch, 2000.
Keywords
Adult learning, Adult education, Continuing education, Dissertations -- Education
Citation