The use of secondary data in the study of living arrangements of households : a case of the October household survey-'96 (OHS) : Western Cape Province
Date
2000-12
Authors
Mosia, Matladi Daniel
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This study was aimed at using secondary data to conduct an investigation into the relationship
between macro-economic factors on one hand and aspects of household life on the other hand.
On the basis of the results thereof, an assessment was to be made of how such a relationship
reflected on the living arrangements of households in contemporary South African society.
The basis of the analysis was secondary data from the October Household Survey (OHS-96)
data set, which is rich in specific information encompassing various aspects of human life,
like demographic details and household variables as well as health, education and
employment variables.
As expected, the results showed that the current state of living arrangements of households is
characterised by positive relationships between income levels on the one hand and households
variables like type of dwelling and dwelling ownership on the other hand. However, the same
findings further revealed a surprising outcome that unlike expected, there is no clear
relationship between income and another significant household variable i.e. household size
(members). However, our findings lead us to a conclusion that on the whole, there is a
hypothesised relationship between macro-economic conditions of a country on one hand, and
patterns in living arrangements of households on the other hand.
The results further revealed that as expected, the factors of magisterial district and
race/population groups have an effect on this relationship that reflect our legacy of social and
economic development policies of the apartheid era which gave rise to urban (metropolitan)
and racial bias in the socio-economic development of households. The results thereof are that
African households in particular, and urban poor black households in general, have become
the least prosperous in terms of material or economic living conditions. The implications of
these findings for theory and policy are highlighted.
At the level of methodology, the valuable experience of this study served to further highlight
the worth of secondary data analysis, not only in general economic terms, but also as
invaluable educational or teaching tool for students which recommends its increased use by
all practitioners or institutions of social research methods.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die Internet en sy Kuberruimtes is ontwikkel in die 1960s as 'n manier om inligting oor te dra sonder die risiko van intersepsie en vernietiging. Vandag, 40 jaar later het die Internet gegroei in beide grootte en toepassing. Die mees algemene gebruike is nogsteeds kommunikasie en die oordrag van informasie. Hierdie tesis is 'n etnografiese studie van my ervaringe in 'n Kuberruimte van die Internet- 'n virtuele gemeenskap byname Amazon City.com. Virtuele gemeenskappe is areas op die Internet waar mense bymekaar kom om hul daaglikse lewens, kwessies en enige iets toepaslik vir die spesifieke gemeenskap, te bespreek. Die tipe gemeenskap word gesien as 'n reaksie van die verval van "derde plekke" in af-lyn lewe en globalisering Die gemeenskap wat vorm in hierdie areas ontwikkel kulturele veronderstelling. Hierdie veronderstellings word openbaar aan 'n nuwe lid deur tyd en interaksie in die konferensie area. Die veronderstellings wat ek ervaar het strek van kennis benodig om 'n aanvaarde en suksesvolle lid van die gemeenskap te word, tot taal gebruik en identiteit van die lede. Die konklusie is bereik dat lede hul interaksie en lidmaatskap in hierdie gemenskappe as net so bevredigend en "eg" ervaar as hul aktiwiteite in hul af-lyn lewe. Verdere aspekte wat 'n webblad 'n suksesvolle en ekonomiese vatbare besigheids strategie maak vir sy eienaar, was my volgende fokus. Internet besigheid groei teen 'n geweldige spoed, en impliseer nie slegs die verkoop van produkte aanlyn nie. Rekenaar-ondersteunde kommunikasie toestelle is geimplimenteer op kommersiële webbladsye nadat dit gevind is in die vroeë 1990s dat mense soek vir 'n plek wat meer is as net nog 'n winkel. Ander maniere wat hierde dot com webbladsye gebruik om inkomste te genereer en of die lede gesien word as burgers of as verbruikers word ook bestudeer. Daar is gevind dat die lede hulself sien as burgers maar webbladsy lojaliteit sal die lede aanspoor om as verbruikers op te tree indien nodig. Die kommersiële aspekte van die tipe webbladsy is 'n noodsaaklik deel vir die voortbestaan van die dot com webbladsy, en die gemeenskap wat daar ontwikkel.

Description
Incorrect Afrikaans summary included in thesis.
Thesis (MPhil--University of Stellenbosch, 2000.
Thesis (MPhil--University of Stellenbosch, 2000.
Keywords
Households -- Economic aspects -- South Africa -- Western Cape, Households -- Social aspects -- South Africa -- Western Cape, Income -- South Africa -- Western Cape -- Statistics, Cost and standard of living -- South Africa -- Western Cape, South Africa -- Economic conditions -- 1994- -- Statistics