The role of local industrial parks in stimulating and supporting the growth and development of small, medium and micro enterprises in the Western Cape Province

Wyeth, Charles Anthony (2000-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Over the past few years considerable debate has taken place regarding the role of Local lndustrial Parks (LIPs) in stimulating the growth and development of Small, Medium and Micro Enterprises (SMMEs) in South Africa. LIPs are normally established to achieve specific development objectives, namely, job creation, sector specific support, entrepreneurship/small business promotion and the provision of affordable workspace. Through interviews with centre managersof each of the LIPs located in the Western Cape Province, and the collection of other relevant information, this document appraises the performance of UPs against those criteria. The author further postulates that the term UP has evolved from a variety of other "period-names" for facilities that provide accommodation/business premises to SMMEs, and has become the current term for defining such facilities. Given the high demand for appropriately priced business premises for SMMEs, and the decision by the Cape Metropolitan Council to actively promote the establishment of UPs as a core activity in its local economic development strategy, this document recommends what services should be provided by UPs to ensure that the services offered represent value for money, and achieve the desired goals of an UP programme.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die afgelope paar jaar is daar hewig gedebateer oor die rol wat Plaasklike Industriële Parke (PIP) in die stimulering van ontwikkeling en groei van Klein-, Medium- en Mikro- Besighede (KMMB) in Suid Afrika speel. PIP's word normaalweg ontwikkel om spesifieke mikpunte te behaal, naamlik werksskepping, sektor-spesifieke ondersteuning, entrepreneurship/kleinbesigheids promosie en verskaffing van bekostigbare werksareas. Deur 'n proses van onderhoude met sentrum bestuurders van elk van die PIPs geleë in die Wes-Kaap Provinsie, en die versameling van ander tersaaklike inligting, meet hierdie dokument die sukses van PIP's in die lig van bogenoemde kriteria. Die outeur postuleer verder dat die term PIP 'n uitvloeisel van ander "periode-name" van fasiliteite wat werksareas en besigheids persele aan KMMB's verskaf het, is en dat dit die huidige term is om na sulke fasiliteite te verwys. Met die hoë vraag na besigheidspersele vir KMMB's teen 'n redelike tarief, en die besluit deur die Kaapse Metropolitaanse Raad om PIP's aktief te bevorder as 'n sleutel aktiwiteit in die plaaslike ekonomiese ontwikkeling strategie, meld hierdie dokument aanbevelings in terme van dienste wat deur PIP's verskaf behoort te word om te verseker dat hierdie dienste waarde vir geld verteenwoordig, en die beoogte mikpunte van die PIP bereik.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/52018
This item appears in the following collections: