The future of Walvisbay as a hub for South Central Africa : potentials and constraints

Simana, Angeline (2000-11)

Thesis (MPhil) -- Stellenbosch University, 2000.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study is aimed at determining whether the Port of Walvis Bay has what it takes to become a future hub port on the south-western coast of Africa. An equally important aspect of this study is to promote Walvis Bay as an economically viable option for trade in and out of Central and Southern Africa, and what proportion of traffic Walvis Bay could expect to capture from competing regional ports, especially the ports of Durban and Cape Town. The conclusions arrived at in this study indicate that the prospects for transforming Walvis Bay into a future hub port will depend on the increased involvement of the private sector, political and industrial stability, as well as regional integration to mention just a few. It is clear that Walvis Bay does not pose a competitive threat to the ports of Cape Town and Durban, and can only perform a complementary role.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studiestuk is om te bepaal of die Hawe van Walvisbaai oor die vermoë beskik om ‘n sentrale hawe vir die suidelike en weskus van Afrika te wees. ‘n Belangrike aspek van die studie is om Walvisbaai te bevorder as ‘n ekonomiese alternatief vir handel na en vanaf Sentraal en Suidelike Afrika, en om die verhouding van verkeer te bepaal wat gewen kan word vanaf kompeterende hawens in die streek, veral die Durbanse en Kaapse Hawens. Die resultate bewys dat die moontlikhede om Walvisbaai te omskep in ‘n toekomstige sentrale hawe, alleenlik deur die deelname en samewerking van die privaatsektor, politieke goeie wil, die industriële stabiliteit van die land en integrasie met buurstate bewerkstellig kan word. Walvisbaai hou geen kompeterende bedreiging in vir die hawens van Kaapstad en Durban nie, en kan slegs ‘n komplementerende rol speel.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/51979
This item appears in the following collections: