Telkom SA Ltd : UNIBase strategy for 2000

Basson, J. A. L (2000-12)

Theses (MBA)--Stellenbosch University, 2000.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The business of telecommunication companies is growing rapidly worldwide. The number of customers and services offered to them are increasing accordingly. One of the challenges of this fast growing field is to provide world-class technical support for the internal information systems used by customer facing staff. Business requirements for these business critical information systems are strict and encompass data integrity, availability, performance and security. Revenue from support systems is difficult to measure and hence the financial focus on cost savings, productivity and efficiency. The current information system, used by Telkom S.A. for service activation and assurance of al non-voice services, was analysed and proposals made for all identified problem areas. Although the solutions are specific to this particular system, the concepts remain the same for any large-scale distributed information system.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die besigheid van kommunikasie maatskappye groei wêreldwyd baie vinnig. Die aantal kliënte en dienste wat aan hulle gebied word groei ooreenkomstig. Een van die uitdagings van hierdie vinnig groeiende veld is die voorsiening van wêreldklas tegniese bystand vir die interne informasie stelsels wat gebruik word deur werkers wat direk met kliënte skakel. Besigheidsvereistes vir hierdie besigheids kritiese informasie stelsels is streng en strek oor 'n wye veld; data integriteit, stelsel beskikbaarheid, reaksietyd en sekuriteit. Omdat die inkomste wat besigheids ondersteunings stelsels genereer, moeilik bepaalbaar is, word daar vanuit 'n finansiële oogpunt gefokus op koste besparings, produktiwiteit en doeltreffendheid. 'n Analise is gedoen van die informasie stelsel, wat tans deur Telkom S.A. gebruik word vir diens aktivering en diens versekering, vir alle nie-spraak dienste wat aangebied word. Voorstelle is gemaak vir die probleem-areas wat geïdentifiseer is. Alhoewel die oplossings wat aangebied word spesifiek vir hierdie stelsel is, bly die konsepte dieselfde vir enige groot geografies verspreide inligting stelsel.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/51932
This item appears in the following collections: