Opportunities for in-line, transistorbased technologies on MV and LV power distribution networks

Date
2000-12
Authors
Meyer, Bernard
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: Once more opportunities exist for innovative technologies to be applied on MV and LV power distribution networks to meet the new challenges set by government through its National Electrification Programme (NEP) to electrify a further 2,5 million households of which a large majority are in low-density rural areas. Electronic means of voltage compensation of long MV and LV networks supplying these low-density rural areas are now possible in the form of electronic voltage regulators mounted on the secondary side of distribution transformers and service connection boxes along the LV feeders. Furthermore, it is now possible to provide remote rural agricultural customers with singlephase supplies supported by end-use technologies in the form of electronic phase converters that eliminate the need for three-phase supplies. This hybrid of supply- and end-use technologies together with Eskom's "self-build" policy has made the dream of Eskom grid power a reality.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Nuwe geleenthede het na yore getree vir die toepassing van innoverende tegnologie op medium- en laagspannings netwerke in antwoord op die uitdagings gestel deur die regering in die vorm van die Nasionale Elektrifiseringsprogram (NEP). Die elektrifisering van 'n verdere 2,5 miljoen huishoudings waarvan die grootste gedeelte in yl bevolkte plattelandse gebiede is, word in vooruitsig gestel. Spanningskompensasie van lang laag- en mediumspannings netwerke word nou moontlik gemaak deur middel van elektroniese spanningsreguleerders, gemonteer aan die sekondere kant van distribusie transformators en in diensaansluitingskaste op laagspannings voerders. Verder is dit ook nou moontlik om afgelee landelike plase met enkelfase krag, gerugsteun deur eindverbruik tegnologie in die vorm van elektroniese fase omsetters, te voorsien. Die beskikbaarheid van hierdie tegnologie elimineer die vraag na drie-fase krag. Hierdie hibriede kombinasie van toevoer- en eindverbruik tegnologie in kohesie met die selfbou beleid van Eskom, maak dit moontlik dat 'n droom van Eskom voorsiende elektrisiteit, in 'n werklikheid omskep word.
Description
Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2000.
Keywords
Electric power distribution, Voltage regulators, Electric current converters, Dissertations -- Electrical engineering, Theses -- Electrical engineering
Citation