On providing an efficient and reliable virtual block storage service

Date
2001-03
Authors
Esterhuyse, Eben
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: This thesis describes the design and implementation of a data storage service. Many clients can be served simultaneously in an environment where processes execute on different physical machines and communicate via message passing primitives. The service is provided by two separate servers: one that functions at the disk block level and another that maintains files. A prototype system was developed first in the form of a simple file store. The prototype served two purposes: (1) it extended the single-user Oberon system to create a multiuser system suitable to support group work in laboratories, and (2) it provided a system that could be measured to obtain useful data to design the final system. Clients access the service from Oberon workstations. The Oberon file system (known as the Ceres file system) normally stores files on a local disk. This system was modified to store files on a remote Unix machine. Heavily used files are cached to improve the efficiency of the system. In the final version of the system disk blocks are cached, not entire files. In this way the disks used to store the data are unified and presented as a separate virtual block service to be used by file systems running on client workstations. The virtual block server runs on a separate machine and is accessed via a network. The simplicity of the block server is appealing and should in itself improve reliability. The main concern is efficiency and the goal of the project was to determine whether such a design can be made efficient enough to serve its purpose.
AFRIKAANSE OPSOMMING:Hierdie tesis omskryf die ontwerp en implementasie van 'n data stoor diens. Verskeie gebruikers word bedien deur die diens wat funksioneer in 'n verspreide omgewing: 'n omgewing waar prosesse uitvoer op verskillende masjiene en met mekaar kommunikeer met behulp van boodskappe wat rondgestuur word. Die diens word verskaf deur twee bedieners: die eerste wat funksioneer op 'n blok vlak en die ander wat lers onderhou. 'n Prototipe leer diens is ontwikkel deur middel van 'n basiese leer stoor. Die prototipe het twee funksies verrig: (1) die enkel gebruiker Oberon stelsel is uitgebrei na 'n veelvoudige gebruiker stelsel bruikbaar vir groepwerk in 'n laboratorium omgewing, en (2) 'n stelsel is verskaf wat betroubare en akkurate data kon verskaf vir die ontwerp van die finale stelsel. Oberon werkstasies word gebruik met die leer diens. Die Oberon leer stelsel (ook bekend as die Ceres leer stelsel) stoor normaalweg leers op 'n lokale skyf. Hierdie bestaande stelsel is verander om leers te stoor op 'n eksterne Unix masjien. Leers wat die meeste in gebruik is word in geheue aangehou vir effektiwiteits redes. Die finale weergawe van die stelsel berg skyf blokke in geheue, nie leers nie. Hierdie metode laat dit toe om data te stoor op 'n standaard metode, bruikbaar deur verskillende tipes leer stelsels wat uitvoer op verskeie gebruikers se werkstasies. Die virtuele blok stoor voer uit op 'n aparte masjien en is bereikbaar via 'n netwerk. Die eenvoudige ontwerp van die diens is opsigself aanloklik en behoort betroubaarheid te verbeter. Die hoof bekommernis is effektiwiteit en die hoofdoel van die projek was om te bepaal of hierdie ontwerp effektief genoeg gemaak kon word.
Description
Thesis (MComm)--Stellenbosch University, 2001.
Keywords
Oberon, Computer storage devices, Operating systems (Computers), Dissertations -- Mathematical sciences, Dissertations -- Computer science, Theses -- Mathematical sciences
Citation