Forecasting economic growth from the capital and share markets : the South African case revisited

Crawford, Robert Cameron (2000-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The relationship between asset markets and economic growth is well documented in economic literature. Harvey (1989), conducted a study of the relationship between interest rate spreads, share market prices and real economic growth in the USA. He developed a model to forecast real economic growth using interest rate spreads and share market prices and concluded that interest rate spreads produced superior forecasts to those based on share market information. He further established that the forecasts obtained from his simple model, which made no provision for serial correlation, compared favourably with those of leading economic forecasters in the USA. Van der Mescht (1991) undertook a similar study based on interest rate spreads and share market prices in South Africa. He concluded that there were no significant differences between the capital market and share market as predictors of economic growth in South Africa when provision was made in Harvey's model for the effects of serial correlation. His results indicated that both the capital and share markets were able to explain more than 65 percent of the variation in economic growth over the period of his study and that the forecasts were able to accurately predict the turning points in the economy and compared favourably with other leading economic forecasters. A similar study to Van der Mescht's using updated South African data found that in general the conclusions reached by Van der Mescht remain valid. A difference which is evident, however, is that, whereas previously, there was little difference between the results of the interest rate spread and share market index model, the interest rate spread model produced better results over the period of this study (1981 - 1998).

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die verwantskap tussen die kapitaal- en aandelemark en ekonomiese groei is deeglik in die ekonomiese literatuur ge-dokumenteer. Harvey (1989) het navorsing gedoen oor die verwantskap tussen die termynstruktuur van rentekoerse, aandelepryse en reële ekonomiese groei in die VSA. Hy het 'n vooruitskattingsmodel ontwikkel vir ekonomiese groei, gebaseer op die termynstruktuur van rentekoerse en aandelepryse en het tot die gevolgtrekking gekom dat die termynstruktuur van rentekoerse 'n beter vooruitskatter van ekonomiese groei is as die aandelemark, en dat sy model, wat geen voorsiening vir outokorrelasie maak nie, goed vergelyk met ander ekonometriese modelle wat ekonomiese groei in die VSA vooruitskat. Van der Mescht (1991) het 'n soortgelyke studie, gebaseer op die termynstruktuur van rentekoerse en aandelepyse in Suid Afrika, onderneem. Hy het tot die gevolgtrekking gekom dat daar geen betekenisvolle verskil is tussen die kapitaal en aandelemark as vooruitskatters van ekonomiese groei indien daar vir outokorrelasie in die modelle voorsiening gemaak word nie. Sy resultate dui aan dat die kapitaal- en aandelemark meer as 65 persent van die persentasieverandering in die ekonomiese groei kon verklaar oor die termyn van sy studie, dat dit akkurate vooruitskattings van die draaipunte in die Suid Afrikaanse ekonomie gelewer het, en dat dit gunstig vergelyk met ander ekonomiese vooruitskatters. 'n Soortgelyke studie as die van Van der Mescht is onderneem, met die jongste inligting omtrent termynstruktuur van rentekoerse en aandelepryse in Suid Afrika. In die algemeen is die gevolgtrekkings van Van der Mescht steeds van toepassing. Daar is egter aangetoon dat, waar daar voorheen geen betekenisvolle verskil tussen die kapitaal- en aandelemark as vooruitskatters van ekonomiese groei was nie, die termynstruktuur van rentekoerse beter resultate oor die termyn van hierdie studie gelewer het. (1981 -1998).

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/51766
This item appears in the following collections: