Developing and implementing a strategic plan for Safety Transport Mirrors

Holm, Otto Franz (2000-03)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Safety Transport Mirrors is a vehicle component manufacturer. The company is situated in Atlantis on the West Coast of South Africa. It manufactures rear view mirrors for the seven vehicle manufacturers in South Africa. The effect of the weakening Rand, low productivity ratios, the lowering of import duties and active union activities are some of the factors and causes, which decreases the profit margins and in some instances resulted in Safety Transport Mirrors not being competitive in the local market. The company has a vague vision and mission, and the personnel are not always aware of the internal problems that could have been prevented. There is no structured strategic plan that can be followed to ensure that requirements are adhered to. Therefore, crisis management is part of daily management. The opportunity existed to change and improve on the existing ideas and plans, which could improve the effectiveness of the company. This study project is aimed at using analytical tools to analyse the external and internal environment of the industry as well as the company. Using a situation analysis and the information gathered, a strategic plan will be developed, which will indicate the steps to be used to enable Safety Transport Mirrors to become a competitive and effective organisation. Furthermore, an attempt will be made to make a paradigm shift to management to enable them to look into the future with a new vision for Safety Transport Mirrors.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Safety Transport Mirrors is 'n motorvoertuigkomponent vervaardigingsmaatskappy wat geleë is in Atlantis aan die Weskus van Suid Afrika. Die maatskappy vervaardig tru-spieëls vir die sewe motorvervaardigingsmaatskappye in Suid Afrika. Lae produktiwiteitsverhoudings, die verswakking van die Rand, die verslapping van invoertariewe en aktiewe unies in die industrie is van die oorsake en faktore wat aanleiding gee tot laer winsmarges en in sommige gevalle is Safety Transport Mirrors nie meer kompeterend in die plaaslike markte nie. Die maatskappy het ook nie 'n duidelike visie en missie nie en personeel is nie altyd op hoogte van die inherente probleme wat verhoed kon word nie. Daar is ook nie 'n gestruktureerde strategiese plan wat gevolg kan word om die maatskappy doeltreffend te bestuur nie, en sodoende word daar daagliks krisis bestuur toegepas. Daar was dus geleentheid vir verbetering en implimentering van nuwe idees en planne, wat die maatskappy weer in die regte rigting kan stuur. Hierdie studie projek sal gebruik maak van verskeie analitiese metodes om die eksterne en interne omgewing van die industrie asook die maatskappy te ontleed. Situasie analise sal toegepas word en gepaardgaande met hierdie inligting sal 'n strategiese plan ontwikkel word, wat die stappe sal aandui wat gevolg moet word om Safety Transport Mirrors in 'n kompeterende en effektiewe onderneming te verander. Daar sal ook gepoog word om 'n paradigma verandering onder die bestuur te bewerkstellig, om sodoende te verseker dat hulle met 'n nuwe visie die toekoms van Safety Transport Mirrors sal ingaan.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/51682
This item appears in the following collections: