Design of a mobile field station for LEO satellite communications

Erasmus, J. M. (Johan Michiel) (2000-03)

Thesis (MEng)--University of Stellenbosch, 2000.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This document describes the breadboard design and practical evaluation of a mobile field station, capable of communicating with the SUNSAT micro satellite. A study of existing satellite communication systems employing LEO satellites, as well as the physical phenomena, influencing the VHF communication link between earth and such satellites was done and used to determine the specifications needed for a functional field station. The design entailed work on different building blocks like a receiver, transmitter and modem unit as well as the writing and testing of the necessary software on a controlling personal computer. The measurements done showed that the field station satisfies most of the specifications, and that it is capable of communicating with a satellite. The document is concluded by suggesting improvements and possible further work before a commercial version of the field station may be build.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie dokument word die ontwerp en praktiese evaluasie van 'n mobiele veldstasie beskryf wat met die SUNSAT mikrosatelliet kan kommunikeer. 'n Ondersoek na bestaande satellietstelsels in lae-aard wentelbane en die fisiese faktore wat die radioskakel tussen die grond en sulke satelliete beïnvloed is gebruik om spesifikasies vir 'n werkende veldstasie daar te stel. Die ontwerpstaak het werk aan 'n ontvanger, sender, modem en beheerproggramatuur ingesluit. Die voltooide veldstasie is gekarakteriseer deur 'n meetproses wat aangetoon het dat dit met 'n satelliet kan kommunikeer. Die dokument word afgesluit met voorgestelde verbeterings en verdere werk aan die veldstasie voordat 'n kommersiële weergawe daarvan voltooi kan word.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/51677
This item appears in the following collections: