Aspects affecting the design of a low earth orbit satellite on-board computer

Grobler, H. (2000-12)

Thesis (MEng)--University of Stellenbosch, 2000.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Satellites are not all made equal. The large number of possible orbits, desired functionality and budget constraints are but a few of the factors that influence the design of a satellite. Given a particular set of design requirements, a number of designs may meet these requirements. Each of these designs will typically entail a trade-off between a number of (conflicting) parameters, whilst still satisfying the system requirements. The On-Board Computer (OBC) of a satellite, the satellite subsystem primarily responsible for the operational control of a satellite, can consequently be designed in any of a number of different ways. As the factors that influence the flight performance of an OBC differs to those of a terrestrial computer, the OBC design will therefore be significantly different. A high-level overview of the factors that impact OBC design and operation is presented. Improvements to the existing designs are proposed. In conclusion, a number of guidelines for a future OBC design also are given.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Elke satelliet het unieke eienskappe wat bepaal word deur onderandere, die teiken wentelbaan, verwagte funksionaliteit en koste oorweegings. Vir 'n spesefieke stelselontwerp bestaan daar 'n aantal moontlike ontwerpe wat aan die stelsel vereistes voldoen. Elk van hierdie ontwerpe sal tipies behels dat verskillende parameters teen mekaar afgespeel word, terwyl die stelsel vereistes steeds aan voldoen word. Die Aanboord Rekenaar (AR) van 'n satelliet, die satelliet substelsel hoofsaaklik verantwoordelik vir die beheer van die satelliet, kan vervolgens uit een van veele moontlike ontwerpe bestaan. Aangesien die faktore wat die werkverrigting van 'n AR beinvloed verskil van die van 'n rekenaar wat op die aard oppervlak gebruik word, sal die AR ontwerp dienooreenkomstig verskil. 'n Hoevlak oorsig van die faktore wat AR ontwerp beinvloed sal gegee word. Verbeteringe wat aan die huidige AR ontwerpe gedoen kan word sal bespreek word. Ter afsluiting sal 'n aantal riglyne vir toekomstige AR ontwerpe gegee word.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/51621
This item appears in the following collections: