An investigation into the viability of introducing technology-mediated interactive learning into the business school curriculum

Swanepoel, Gerhard (2000-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The information technology revolution has not really impacted the core processes of learning and teaching in business schools. Business schools stand in stark contrast to organisations where IT forms the new infrastructure for communication, decision-making, product development and service delivery. In this context, advanced and emerging information technologies are increasingly viewed as a key resource in enabling new and effective learning process. and educational innovations. The study introduces an interactive computer-mediated learning system designed for the field of People and Change Management that, whilst interacting with the student, also integrates seamlessly with traditional information sources.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die informasie tegnologie revolusie het nog nie regtig 'n groot impak op die kern prosesse van leer en onderwysing in besigheidskole gemaak nie. Besigheidskole staan in skerp kontras met organisasies waar IT die nuwe infrastruktuur vorm vir kommunikasie, besluitneming, produk ontwikkeling en dienslewering. In hierdie konteks word gevorderde en ontwikkelende informasie tegnologieë gesien as al hoe meer van kern belang in die daarstelling van nuwe en effektiewe leer prosesse en onderwys innovasie. Die studie boekstaaf die ontwikkeling van 'n rekenaar model om hierdie probleem aan te spreek in die veld van Menslike Hulpbronne en Veranderingsbestuur. Die impak is tweeledig van aard, die daarstelling van 'n interaktiewe leer proses, sowel as integrasie met tradisionele inligting bronne.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/51614
This item appears in the following collections: