An evaluation of the effectiveness of Nampak Ltd's World Class Manufacturing & Service (WCM&S) College 5 training intervention

Lyon-Mabbett, Sharon (2000-03)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2000.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Nampak is the industry leader in the paper and packaging industry. There are over 20 divisions which fall under the Nampak banner, supplying a diverse range of primarily packaging material, from plastic carrier bags to glass bottles. A few years ago top management realised the need to move the Nampak group into the realm of world class. This paradigm shift required a substantial education and training initiative, and so the Nampak "Colleges" were created to support and underpin the World Class Manufacturing & Services ethic that each and every division would adhere to. All Nampak training interventions or processes are based on experiential learning. Candidates are introduced to concepts and theory, given opportunities to analyse case studies, conduct plant-level audits and give feedback to the general managers of the plants. In addition each delegate is given a project to be completed in the work place. The aim of this research is to assess the effectiveness of the Nampak WCM&S College 5 using an evaluation framework. The literature was reviewed in order to: • develop an evaluation framework; • establish an evaluation process; • facilitate the construction of a relevant test format. The test instrument was designed based on the principles of test construction and Kirkpatrick's model for evaluation. Data was collected for pre and post-tests for phase 2 and phase 3, analysed using descriptive statistics and reported on at the beginning at each phase as well as at the Trade Show. The evaluation results proved to be very positive and the evaluation process was incorporated into the design of all future College interventions.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Nampak is die nywerheidsleier in die papier en verpakkingsbedryf. Daar is meer as 20 afdelings wat deel van Nampak uitmaak wat 'n diverse omvang van hoofsaaklik verpakkingsmateriaal verskaf, insluitend plastiek draagsakke en glas bottels. 'n Paar jaar terug het hoofbestuur besef dat Nampak tot wêreldklas status moet aandryf. Hierdie paradigma verandering het 'n aansienlike opvoedings- en opleidings-fokus benodig en die Nampak "Colleges" is geskep om die "WCM&S" etiek te ondersteun wat elke afdeling by sou bly. Alle Nampak opleiding tussenkomstes of prosesse word gebasseer op experiential geleerdheid. Kandidate word aan konsepte en teorieë voorgestel word geleenthede gegee om gevalstudies te analiseer, fabriek oudite te doen en terugverslag te gee aan die algemene bestuurders van die fabrieke. Elke afgevaardigde word ook 'n projek gegee om by die werk te voltooi. Die doel van hierdie navorsing is om die doeltreffendheid van die Nampak WCM&S College 5 te evalueer deur middel van 'n evalueeringsraamwerk. Die leesstof was hersien om 'n evalueerings raamwerk te ontwikkel; 'n evalueerings proses te vestig; die konstruksie van 'n toepassende toetsformaat aan te help. Die toets-instrument was ontwerp gebaseer op die beginsels van toets konstruksie en die Kirkpatrick model vir evalueering. Data is bymekaar gemaak vir voor- en na-toetse vir fases 2 en 3, geanaliseer deur middel van beskrywende statistieke en daar is verslag daarop gedoen by die begin van elke fase asook by die Handeisskou. Die evalueering resultate was baie positief en die evalueerings proses is saamgebring by die ontwerp van alle toekomende College tussenkomstes.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/51599
This item appears in the following collections: