Modelling collaborative motion in mobile ad hoc networks
Date
2010-12
Authors
Boulkaibet, Ilyes
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : University of Stellenbosch
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: In this thesis, a pricing mechanism to stimulate cooperation between nodes in
ad hoc networks is explored. The model incorporates incentives for users to
act as transit nodes and carry the traffic between other nodes on multi-hop
paths, and to be rewarded with their own ability to send traffic. The thesis
investigates the consequences of this pricing model by means of simulation of
a network and illustrates the way in which network resources are allocated to
users according to their geographical position. Moreover, since modelling node
movements is an important aspect in ad hoc network simulation, a collective
mobility model, the adaptive mobility model, is used to maximise the area
coverage of the nodes.
AFRIKAANSE OPSOMMING: In hierdie tesis word ’n koste meganisme gebruik om samewerking te stimuleer tussen nodusse in ad hoc netwerke. Die model inkorporeer trekpleisters deur gebruikers te beloon om verkeer te stuur deur op te tree as transito nodusse, en verkeer tussen nodusse op multi-skakel paaie te dra. Die tesis ondersoek die ge- volge van die koste model deur die simulering van ’n netwerk, en demonstreer die manier waarop die netwerk hulpbronne geallokeer word aan gebruikers gebaseer op hulle geografiese posisie. Siende dat die modellering van nodus bewegings ’n belangrike aspek is in ad hoc netwerk simulasie, word ’n kollek- tiewe mobiliteits model sowel as ’n veranderlike mobiliteits model gebruik om die dekkings areas van die nodusse te maksimeer.

Description
Thesis (MSc (Mathematical Sciences)--University of Stellenbosch, 2010.
Keywords
Dissertations -- Computer science, Theses -- Computer science, Mobile ad hoc networks, Mobile nodes, Dissertations -- Mathematical sciences, Theses -- Mathematical sciences