Evaluation of the effectiveness, performance and integrity of SUNSAT's telemetry system

Chetty, C. (1999-12)

Thesis (M.Ing.) -- University of Stellenbosch, 1999.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: In February 1999, SUNSAT, a university developed satellite was launched for the purposes of amateur communications. The effectiveness, performance and integrity of SUNSAT's telemetry is evaluated in this thesis. Analytical data for the evaluation of SUNSAT's telemetry could not be compiled since SUNSAT is currently functional in space. SUNSAT is limited in its functions in its present role. Hence, future roles of SUNSA T were proposed and investigated and the effectiveness, performance and integrity in these new roles evaluated based on the findings in technical articles on similar topics. These future roles proposed include SUNSAT as a multi-satellite with multiple ground station configuration. An integrity checking system was investigated and proposed to ascertain the validity of telemetry received as well as a software package to evaluate the performance of SUNSAT.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In Februarie 1999 was a universiteits-ontwikkelde satelliet, SUNSAT, gelanseer met die aanvanklike doel van amateur kommunikasie. Die effektiwiteit, werkverrigting en integriteit van SUNSAT se telemetrie word in hierdie verhandeling getoets. Analitiese data van SUNSAT se telemetrie kon nie saamgestel word nie weens die feit dat SUNSAT sedert Februarie 1999 operasioneel is. Huidiglik is SUNSAT se funksies beperk en toekomstige funksies en rolle daarvan was nagevors en voorgestel. Hierdie nuwe funksies was getoets gebaseer op bevindinge in tegniese artikels op soortgelyke onderwerpe. Toekomstige funksies sluit in die gebruik van SUNSAT as In multisatelliet met die opstelling van veelvuldige grondstasies. Navorsing is ook gedoen op In integriteits-toetsing stelsel, asook 'n sagteware pakket om die werkverrigting van SUNSAT te toets. Hierdie integriteits-toetsing stelsel is voorgestel om die geldigheid te bepaal van alle telemetrie wat ontvang word.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/51263
This item appears in the following collections: