De Kock, J. M. De Kock, C. De Kock, J. C.
(AOSIS OpenJournals, 2001)
Professor C.G.S. de Villiers wat by almal bekend gestaan het as
“Dr. Con”, was vir sewe en dertig jaar professor in soölogie aan
die Universiteit van Stellenbosch. Hy was ’n besonderse persoon
en het ’n vormende invloed ...