An Ngoni assessment of the role of ancestors within ancient Israelite world views and religion in Genesis 11:28-50:26

Date
1998-12
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The dissertation attempts to make an assessment of the role of ancestors within Israelite world views and religion from a Ngoni perspective. This is done by interpreting the patriarchal narratives (Gen. 11 :28-50:26) in light of these world views. When these narratives are interpreted using the socio-rhetorical analysis of Vernon Robbins, it becomes clear that ancestors play a more significant role than Old Testament scholarship often suggests. These roles are multidimensional as seen in the narratives themselves. Chapter one introduces the topic, the problem (what is the role of ancestors in ancient Israel world views), hypothesis (the function and role of ancestors in religion and society formed part of the whole complex of world views operating among the ancient Israelites) and method (comparative study and socio-rhetorical analysis) employed in this research. Some important working concepts are explained and a short review of works related to ancestors is made. The second chapter surveys the African world views, the view of death, a view of ancestors and their multidimensional role. The issue of kinship and religion is also discussed. This discussion is done with a specific reference to the Ngoni of Zambia. The third chapter examines the Israelite world views and religion to see to what extent world view influenced their everyday life, more especially concerning their understanding of ancestors. The issue of Israelite conceptions of death is discussed, as well as kinship and religion. In these communities ancestors is part of their complex world views. The fourth chapter, drawing on the conclusions of chapter 1-3, analyses texts from the patriarchal narratives. The texts are discussed as examples of varied world views on the role of ancestors in the patriarchal narratives of the Old Testament The final chapter sums up the conclusions reached in these findings. These conclusions are threefold. First, ancestors in the patriarchal narratives of the Old Testament were understood in a much more intricate way than is often highlighted by the Old Testament scholarship. Ancestors formed part of concurrent complex Israelite world views. This implies that there is no single world view on ancestors in the patriarchal narratives of Old Testament. This provides us with a perspective from which to undertake a theological assessment of ancestors in these narratives. Second, the roles of ancestors are multidimensional. These roles define kinship relationships and structures and bind them together in an intricate way. Therefore, the ancestors define boundaries in which every individual has to be identified in the patriarchal narratives of the Old Testament and the Ngoni. Third, it redefines the understanding of ancestors in an African (Ngoni) context by providing an Old Testament theological perspective in which we view and interpret the roles of ancestors in a specific context. Ancestors are more significant in African religious communities than suggested by the Western scholars. Indeed, ancestors are pillars of these African communities that are mostly based on kinship relationships that the ancestors represent and shape. Finally, this approach has shown that a world view of particular people could be applied in the interpretation of the role of ancestors in the patriarchal narratives of the Old Testament.
AFRIKAANSE OPSOMMING: Die dissertasie is 'n teologiese en kritiese beskouing van die rol van voorvaders in die wereldbeskouing en godsdiens van Israel belig vanuit 'n Afrika-Ngoni perspektief. Dit is gedoen deur die patriargale narratiewe (Gen. 120-50) te interpreteer in die lig van hierdie wereldbeskouings. Die interpretasie van hierdie verhale m.b.v. die sosio­retoriese analise van Robbins laat duidelik blyk dat die voorvaders 'n belangriker rol speel as wat gebruiklik in die wetenskaplike studie van die Ou Testament veronderstel word. Uit die narratiewe blyk dit dan oak dat hierdie rol multi­dimensioneel is. Hoofstuk een lei die onderwerp in, asook die probleem en die hipotese gebruik in die navorsing. Belangrike konsepte word verduidelik en 'n kart oorsig van werke wat oar voorvaders handel, word gegee. Die tweede hoofstuk bespreek die Afrika-wereldbeskouings, sienings oar dood, en oar voorvaders en hul multi-dimensionele rol. Familie-verwantskap en godsdiens word oak behandel. Die bespreking word gedoen met 'n spesifieke verwysing na die Ngoni van Zambie. Die derde hoofstuk ondersoek die wereldbeskouings en godsdiens van Israel om te bepaal dermate wereldbeskouing die daaglikse lewe be'invloed en dan spesifiek die verstaan van voorvaders. Die verstaan van dood deur Israel sowel as familie­verwantskap en godsdiens word onder die loep geneem. Voorvaders is deel van die komplekse wereldbeskouings in hierdie gemeenskappe. Die vierde hoofstuk wat gebaseer is op die gevolgtrekkings van die voorafgaande drie hoofstukke, interpreteer tekste van die patriargale narratiewe. Die tekste word bespreek as voorbeelde van verskillende beskouings oar die rol van voorvaders in die Ou Testamentiese verhale. Die laaste hoofstuk som die gevolgtrekkings op. Die is drievoudig: Eerstens, dat voorvaders in die Ou Testamentiese verhale op 'n veel komplekser wyse verstaan is as wat gewoonlik in die wetenskaplike studie van die Ou Testament gedoen word. Voorvaders is deel van die wereldbeskouings van Israel op gegewe stadiums. Voorvaders dien as waarborg vir die kontinuering van 'n spesifieke familie en stam. Dit impliseer dat daar nie 'n enkele beskouing oor voorvaders in die Ou Testament narratiewe is nie. Die verhale gee 'n ander wereldbeskouing in die lewe van Israel weer. Dit verskaf 'n perspektief om die rol van voorvaders in die narratiewe teologies-krities te belig. Tweedens, die rolle van voorvaders is multi-dimensioneel. Familie-verwantskap word daardeur gedefinieer, gestruktureer en verbind op 'n komplekse manier. Gevolglik definieer voorvaders bepaalde grense waarmee die individu assosieer in die verhale van die Ou Testament en by die Ngoni. Derdens, die studie herdefinieer die verstaan van voorvaders in 'n Afrika-konteks (in die geval, die Ngoni) deur 'n Christelike en teologiese perspektief te verskaf waarmee die rol van voorvaders in 'n bepaalde konteks interpreteer kan word. Voorvaders is belangriker as waarvan hierdie gemeenskappe oortuig is. lnteendeel, voorvaders is die steunpunte van hierdie gemeenskappe wat hoofsaaklik gebaseer is op familieverwantskap wat deur voorvaders verteenwoordig en gevorm word. Laastens, hierdie aanpak het getoon dat die wereldbeskouing van 'n bepaalde etniese groep aangewend kan word om die rol van voorvaders in die Ou Testament­narratiewe te interpreteer.
Description
Thesis (DTh)--Stellenbosch University, 1998.
Keywords
Bible. Genesis, XI, 28-L, 26 -- Criticism, interpretation, etc., Parents in the Bible, Nguni (African people) -- Religion, Nguni (African people) -- Social life and customs, Jews -- Social life and customs, Death -- Biblical teaching
Citation