A microstructural programme for dictionaries in Fang

Ekwa Ebanega, Guy-Modeste (2007-12)

Dissertation (DLitt) -- University of Stellenbosch, 2007.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This dissertation focuses on a microstructural programme for dictionaries in Fang. The author uses the theoretical framework of the German metalexicographer H.E. Wiegand as basis to devise a model for the investigation of different kinds of microstructures, articles, data and items to be considered for future dictionaries in Fang directed at the specific needs and reference skills of the target users. This model makes provision for assistance with other components of the dictionary, i.e. data distribution, outer texts, dictionary functions, access structure, addressing structure and mediostructure to organize the microstructural data within the dictionary article. The dissertation is structured as follows: Chapter 1 presents the problem statement. This chapter gives a description of the linguistic situation of the Gabonese languages, a presentation of Fang dialects, an inventory of the work done on Fang, the lexicographic aspects, the aims and objectives of the research, and the research hypotheses. Chapter 2 gives a brief overview of Wiegand's general theory of lexicography. In his work, Wiegand discusses a number of topics relevant to this research, namely dictionary structures, access structure, addressing structure, data distribution structure, macrostructure, microstructure, microarchitecture, outer texts, frame structure, dictionary functions, dictionary typology, needs, reference skills of the user, etc. Chapter 3 concentrates on the corpus and the microstructure. The use of a corpus is of great impoliance in the compilation of the microstructure of a dictionary. The di scussion deals with the identification of microstructural elements (sense distinction, translation equivalents, authentic examples, collocations, idioms, etc.) by means of a corpus. Chapter 4, treating dictionary functions, focuses on aspects such as the genuine purpose of the dictionary, characteristics of the users and users' needs. These aspects have an impact on the contents of the dictionary, i.e. the data to be included in the dictionary article. Chapter 5 deals with the major structures of the dictionary. The different structures of a dictionary, i.e. data distribution, central list, macrostructure, microstructure, access structure, addressing structure, mediostructure and outer texts are briefly discussed .. This chapter also focuses on data to be included in the front and back matter texts in the dictionary with the planned microstructural programme. Chapter 6 treats different types of articles and lexical items to be included in the dictionary. The focus is on single articles, complex articles, synopsis a1iicles, lexical items, sublexical items and multiword lexical items. Chapter 7 concentrates on the nature of the microstructure and the different types of microstructure. The type(s) of microstructme used in the dictionary enhance the retrievability of the information on the paii of the users. For example, in the planning of a dictionary, the lexicographer(s) has (have) to decide between different types of microstructures, i.e. ai1 integrated, unintegrated or semi-integrated microstructure. Chapter 8 focuses on the comment on form . A discussion is given of those data types reflecting on the form of the lemma sign, i.e. phonetics, pronunciation, spelling and grainmar. Chapter 9 concentrates on the comment on semantics. Under discussion are those data types reflecting the_ semantic and pragmatic features of the lexical item represented by the lemma, i.e. paraphrase of meaning, equivalents, antonymy, polysemy, hyponymy, etymology, pictorial illustrations, usage notes and glosses. Chapter 10 focuses on the guide structures of the dictionai·y ai1d aspects like access structure, addressing structure and mediostructure are treated. These aspects ai·e necessary for the dictionary consultation procedure. For example, by means of these guide structures the user can have rapid access to the desired data. Tn thi chapter, aspects like front matter text, back matter text, minigrammar etc. are discussed.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie proefskrif fokus op die mikrostrukturele program vir woordeboeke in Fang. Die skrywer gebruik die teoretiese raamwerk van die Duitse metaleksikograaf H.E. Wiegand as basis om 'n model te ontwerp vir die ondersoek van verskillende soorte mik.rostrukture, artikels, data en items wat oorweeg moet word vir toekomstige woordeboeke in Fang, gerig op die spesifieke behoeftes en naslaanvaardighede van die teikengebruikers. Hierdie model maak voorsiening vir hulp met ander komponente van die woordeboek, d.w.s. dataverspreiding, buitetekste, woordeboekfunksies, toegangstruktuur, adresseringstruktuur en rnediostruktuur om die mikrostrukturele gegewens binne die woordeboekartikel te orden. Die proefskrif is soos volg gestruktureer: Hoofstuk 1 gee die probleemstelling. Hierdie hoofstuk bied 'n beskrywing van die taalkundige toestand van die Gabonese tale, 'n behandeling van die Fangdialekte, 'n opgawe van die werk wat oor Fang gedoen is, die leksikografiese aspekte, die doelstellings en oogmerke van die navorsing, en die navorsingshipoteses. Hoofstuk 2 gee 'n kort oorsig van Wiegand se algemene teorie van die leksikografie. In sy werk bespreek Wiegand 'n aantal onderwerpe wat ter sake is vir hierdie navorsing, naamlik woordeboekstrukture, toegangstruktuur, adresseringstruktuur, dataverspreidingstruktuur, makrostruktuur, mikrostruktuur, mikroargitektuur, buitetekste, raamstruktuur, woordeboekfunksies, woordeboektipologie, behoeftes, naslaanvaardighede van die gebruiker, e.s.m. Hoofstuk 3 gee aandag aan die korpus en die mikrostruktuur. Die gebruik van 'n korpus is van groot belang by die samestelling van die mikrostruktuur van 'n woordeboek. Die bespreking behandel die identifikasie van mikrostrukturele elemente (betekenisonderskeiding, vertaalekwivalente, oorspronklike voorbeelde, kollokasies, idiorne, e.s.m.) deur rniddel van 'n korpus. Hoofstuk 4, wat gaan oor woordeboekfunksies, fokus op aspekte soos die werklike doel van die woordeboek, eienskappe van die gebruikers en gebruikers se behoeftes. Hierdie aspekte het 'n uitwerking op die inhoud van die woordeboek, d.w.s. die data wat in die woordeboekartikel ingesluit moet word. Hoofstuk 5 behandel die hoofstrukture van die woordeboek. Die verskillende strukture van 'n woordeboek, d.w.s. dataverspreiding, sentrale lys, makrostruktuur, mikrostruktuur, toegangstruktuur, adresseringstruktuur, rnediostruktuur en buitetekste, word kortliks bespreek. Hierdie hoofstuk fokus ook op die data wat in die voor- en agterwerktekste in die beplande mikrostrukturele program ingesluit rnoet word. Hoofstuk 6 gaan oor verskillende soorte artikels en leksikale items wat in die woordeboek ingesluit moet word. Die fokus is op enkelvoudige artikels, komplekse artikels en oorsigtelike artikels, leksikale items, subleksikale items en meerwoordige leksikale items. Hoofstuk 7 gee aandag aan die aard van die rnikrostruktuur en die verskillende soorte mikrostrukture. Die soort mikrostruktuur (-ture) wat in die woordeboek gebruik word, verhoog die herwinning van die inligting aan die kant van die gebruikers. Byvoorbeeld, by die beplanning van 'n woordeboek moet die leksikograaf (-we) besluit tussen die verskillende soorte mikrostrukture, d.w.s. 'n geïntegreerde, ongeïntegreerde of semigeïntegreerde mikrostruktuur. Hoofstuk 8 fokus op die vormkommentaar 'n Bespreking word gegee van daardie datasoorte wat gerig is op die vorm van die lemmateken, d.w.s. fonetiek, uitspraak, spelling en grammatika. Hoofstuk 9 gee aandag aan die semantiese kommentaar. Onder bespreking is daardie datasoorte wat gerig is op die semantiese en pragmatiese eienskappe van die leksikale item wat deur die lemma verteenwoordig word, d.w.s. parafrase van die betekenis, ekwivalente, teenoorgesteldheid, polisemie, hiponimie, etimologie, illustrasieprente, gebruiksnotas en glosse. Hoofstuk 10 fokus op die gidsstrukture van die woordeboek en aspekte soos die toegangstruktuur, adresseringstruktuur en mediostruktuur word bespreek. Hierdie strukture is nodig vir die woordeboekraadplegingsprosedure. Byvoorbeeld, deur middel van hierdie gidsstrukture kan die gebruiker vinnige toegang verkry tot die gewenste gegewens. In hierdie hoofstuk word aspekte soos voorwerkteks, agterwerkteks, minigrammatika, e.s.m. bespreek.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50675
This item appears in the following collections: