Transfer pricing : the compliance of the distribution functions of RHI Refractories Africa with SARS legislation

Fourie, Albert Roeloff (Stellenbosch : Stellenbosch University, 2006-12)

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Governments do not want their tax collection to be affected by multinational companies that make use of distorted pricing models in order to maximize profits. For this reason Governments everywhere are implementing strict transfer pricing policies. These policies are mainly based on the OECD Guidelines with respect to transfer pricing. On the other hand, multinational companies do not want to be exposed to double taxation. The South African government also introduced regulations with respect to transfer prices set by multinational companies. Section 31 of the Income Tax Act 58, 1962, deals specifically with the issue of transfer pricing. This is fully explained in Practice Note 7 of SARS. RHI Refractories Africa, as part of the multinational company RHI-Ag, has to comply with SARS legislation. RHI Refractories Africa purchase many materials and products from the parent company for resale in the local market. The SEN is one such product and was selected for evaluation. This study found, after evaluation of the functions performed by RHI Refractories Africa and evaluating all the various preferred methods, the Resale Price Method (RPM) to be the most appropriate method to be used in the evaluation of the status of RHI Refractories Africa with respect to compliance with current SARS legislation. The gross margins eamed by RHI Refractories Africa on the sale of TYK and THOR SENs were compared. It was found that the gross margins earned on the sale of THOR SENs in the controlled transaction were actually higher than those earned in the uncontrolled transaction with TYK. The conclusion of this study is that RHI Refractories Africa does comply with current SARS legislation as measured against the guidelines of Practice Note 7 from SARS. This study further proposes that RHI Refractories Africa evaluate and document the process followed for all the inter-company transactions in order to ensure full compliance with SARS legislation.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Regerings wil verhoed dat die belasting basis verklein word deur multinasionale maatskappye wat gebruik maak van prys modelIe wat daarop gemik is om belasting te ontduik en sodoende die marges van die maaskappye te verhoog. Vir die rede implimenteer regerings strenger maatreels om te verseker dat oordrag pryse markverwant is en bly. Die riglyne soos voorgestel deur die OECD word meestal as basis gebruik vir die opstel van lokale wetgewing. Terselfdertyd wil multinasionale maatskapye ook nie dubbele belasting betaal nie. Die Suid Afrikaanse regering het wetgewing daar gestel as deeI van Seksie 31 van die Inkomste Belasting Wet 58, 1962, wat spesifiek handel met oordrag pryse. Die wetgewing word verder verduidelik in Praktiese Nota 7. RHI Refractories Africa, as deeI van die multinasionale maatskapy RHI-Ag, moet voldoen aan SARS wetgewing. RHI Refractories Africa koop 'n verskeidenheid van materiale en produkte van die moeder-maatskapy vir herverkoop in die lokale mark. Die SEN is een so 'n produk en is gekies vir evaluasie. Die funksies wat RHI Refractories Afrika uitvoer ten opsigte van die verkoop van SENs is ten volle ondersoek. Die verskillende metodes vir evaluering van die oordrag prys soos voorgestel deur SARS is ook ondersoek en daar is gevind dat die Herverkoop Prys Model (RPM) die mees geskikte model is vir RHI Refractories Africa om te gebruik in die evaluering van die verkoop van SENs. Die bruto marge wat RHI Refractories Africa behaal met die verkoop van TYK en THOR SENs is vergelyk. Daar is gevind dat die bruto marge wat behaal is met THOR SENs, as deel van die beheerde transaksie, in werklikheid groter is as die wat met TYK SENs in die onbeheerde transaksie behaal is. Die konklusie van die studie is dat RHI Refractories Africa wel voldoen aan die vereistes daar gestel deur SARS soos gemeet aan die riglyne van Praktiese Nota 7. Die studie stel voor dat RHI Refractories Africa al die intermaatskaplike transaksies evalueer aan die hand van die SARS riglyne om te verseker dat daar ten volle voldoen word aan die vereistes van SARS.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50670
This item appears in the following collections: