An entrepreneurs guide to importing goods into South Africa from the People's Republic of China

Ribeiro, Phillip Gouveia (2006-03)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2006.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The political relationship between "The People's Republic of China (PRC) and South Africa has grown from strength to strength since the end of the apartheid era. As a result of this cooperation, the importing and exporting between the two have grown significantly. With the Chinese markets now open to South Africans, manufactured goods are being imported. The manufacturing capabilities found in the PRC are very far advanced to those found in South Africa. As a result, many South African businesses have found that they can import their product far cheaper than they can buy or manufacture in South Africa, regardless of the challenges of importing between the two countries i.e. language barriers, culture differences, geographical location, etc. The last few years has seen more and more businesses importing from the PRC, which has effectively led to many business owners looking at the option of importing from the PRC in order to be competitive. This research study addresses the reasons and necessity to import manufactured goods from the PRC to South Africa. It also shows how a business actually goes about importing from the PRC. In essence, this study is to help the local entrepreneur become more competitive, by understanding what their competitors mayor may not be doing. If the competitors are importing themselves, then this will help them to be competitive. If they are not importing, then this study will give them the opportunity to get the competitive edge. In conclusion and in summary, importing goods from the PRC to South Africa can have a positive impact on the competitiveness of a business. Even though the concept of importing from the PRC to South Africa is often dismissed due to the apparent complexities of the importing process, it is hoped this study will allay such fears. This study will hopefully help those entrepreneurs to understand that it is not that complicated a task to make one's business competitive via Chinese imports.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die politieke verhouding tussen die People's Republic of China (PRC) en Suid Afrika het sedert die einde van die apartheidsera van krag tot krag gegroei. As gevolg van die samewerking tussen die twee het invoere en uitvoere aansienlik gegroei. Met die Sjinese markte nou oop vir Suid Afrikaners, word vervaardigde goedere ingevoer. Die vervaardigings-aanlegte vaardighede in die PRC is baie meer gevorderd as dit in Suid Afrika. Ongeag die struikelblokke vir invoer tussen die twee lande bv. taal, kultuur verskille, geografiese ligging ens., het baie Suid Afrikaanse besighede gevind dat produkte goedkoper ingevoer kan word as wat hulle dit plaaslik kan koop of vervaardig. In die laaste paar jaar het meer en meer besighede vanaf die PRC ingevoer wat daartoe gelei het dat baie beigheidseienaars die opsie oorweeg om vanaf die PRC in te voer om sodoende meer kompeterend te wees. Die navorsing spreek redes en noodsaaklikheid aan vir die invoer van vervaadigde goedere vanaf die PRC na Suid Afrika. Die prosedure van invoer van die PRC word ook deur die navorsing aangespreek. In geheel is die studie om die plaaslike entrepreneur te help om meer kompeterend te word deur markneigings te verstaan. As die kompeteerders self invoer, sal dit help om hulle meer kompeterend te maak. Indien nie, sal die studie hulle die geleentheid gee om meer kompeterend te wees. Ter afsluiting en om op te som, die invoer van goedere van die PRC na Suid Afrika kan 'n positiewe uitwerking op die kompetisie tussen besighede he. Alhoewel die idee van invoere van die PRC na Suid Afrika reeds baie afgewys is as gevolg van die duidelike ingewikkelde invoerproses, sal die studie hopelik sulke vrese uit die weg ruim. Die studie sal ook hopelik help om vir die entrepreneurs te laat verstaan dat so 'n gekompliseerde taak is om hul besigheid via Sjinese invoere kompeterend te maak nie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50562
This item appears in the following collections: