A case study of a support unit for children with Asperger Syndrome in Wales

Pienaar, Janine (2006-04)

Thesis (MEd) -- University of Stellenbosch, 2006.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study emanates from my work as the specialist teacher for learners with Asperger Syndrome at a mainstream secondary school in Wales. The study will aim to explore the role of a specialist centre at the secondary school in Wales and its function in enhancing the quality of education and in the inclusion of learners with Asperger Syndrome into secondary mainstream education. When learners with Asperger Syndrome are placed in mainstream education, there should be some means whereby the mainstream education system can provide specialised provision for their needs by developing an effective learning environment for them. The aim of this study is to define what mainstream schools can do to facilitate the effective inclusion of learners with Asperger Syndrome and how these learners can benefit from specialist provision in a mainstream environment. The research question under investigation will therefore be: in what way can a specialist centre contribute towards the inclusion of learners with Asperger Syndrome into mainstream education? Various learners from the centre were observed and interviewed to determine the effect of the inclusion on their education. Educators, parents and professionals were interviewed informally to determine the effect they have on the inclusion process and the centre's function in the school. I reflect on a journey of coming closer to understanding the experiences that learners, parents, educators and professionals might have as they support learners with Asperger Syndrome in a mainstream secondary school. I believe that the findings of this qualitative study add credibility to the limited research on the way that a specialist centre can contribute towards successful inclusion of learners with Asperger Syndrome into a mainstream secondary school.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ontspring van my werk as 'n spesialisonderwyser vir leerders met Asperger Sindroom in 'n hoofstroom hoerskool in Wallis. Die doel van die studie is om 'n ondersoek in te stel oor hoe kinders met Asperger Sindroom met die ondersteuning van 'n spesialissentrum in 'n hoofstroom hoerskool ingesluit kan word. Wanneer kinders met Asperger Sindroom in 'n hoofstroomskool geplaas word, moet daar 'n vorm van ondersteuning vir hulle wees, wat inklusie moontlik sal maak. Die doel is dus om te definieer wat die hoofstroomskool kan doen om effektiewe inklusie te kan fasiliteer vir leerders met Asperger Sindroom en hoe 'n spesialissentrum in die skoal die leerders kan bevoordeel. Die navorsingsvraag wat ondersoek word is dus: Hoe kan 'n spesialissentrum daartoe bydra dat kinders met Asperger Sindroom ingesluit word in 'n hoofstroom hoerskool? Daar word onderhoude met verskeie leerders van die sentrum gevoer om te bepaal hoe die spesialissentrum 'n invloed op hul onderrig in die hoofstroomskool het. Ouers, onderwysers en professionele persone wat deel vorm van die sentrum is informeel ondervra om te bepaal wat die effek van die sentrum op die inklusieproses van die leerders in die hoofstroomskool is. Hierdie studie was 'n ervaring waar ek meer kon leer oor die ondervinding van die leerders, ouers, onderwysers en professionele persone wat deel vorm van die inklusieproses in 'n hoofstroomskool. Ek glo dat die bevindinge van hierdie kwalitatiewe studie geweldige waarde verleen aan 'n beperkte studieveld oor inklusie vir leerders met Asperger Sindroom in die hoofstroomskoolomgewing.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50553
This item appears in the following collections: