Voluntary counselling and testing services for government employees in the Cape Metropole : an evaluative study

Cairncross, Lolita Colleen (2005-04)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: VCT (voluntary counselling and testing) plays an important role in mitigating the impact of HIV and AIDS in the workplace. For the service to be effective and sustainable, it must meet the needs of those who access it. The aim of this study was to evaluate the VCT services offered to government employees in the Cape Metropole. A questionnaire adapted from the UNAIDS tools for evaluating VCT was used to survey the views of 76 government employees in four different departments. The study found that most government employees preferred onsite testing and felt that the waiting period of twenty minutes was sufficient. Various suggestions are made to improve the services to make them sustainable.

AFRIKAANSE OPSOMMING:VCT (Vrywillige, Toetsing en Berading) speel n belangrike rol in die verligting van die effek van MIV en VIGS in die werksplek. Vir die diens om effektief en deurlopend te wees moet dit in die behoeftes van diegene wat dit gebruik voldoen. Die doel van die studie is om die Vrywillige, Toestsing en Berading diens gelewer aan regering werknemers in die Kaap Metropole te evalueer. ‘n Vraelys gebaseer op die UNAIDS instrument vir die evalueering van VCT was gebruik om die sienswyses van 76 regering werknemers te ondersoek. Die studie het bevind dat die meeste regering werknemers toetsing binne die werksplek verkies. Die meerderheid hat gevoel dat die wagperiode van twintig minute voldoende was. Verskeie voorstelle was gemaak om die diens te verbeter om sodoende te sorg dat dit deurlopend is.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50544
This item appears in the following collections: