The socio-political impact of globalisation on South Africa

Dlali, Patience Tobeka (Stellenbosch : Stellenbosch University, 2005-03)

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The primary aim of this study is to investigate the socia-political impact of globalisation on South Africa. The objective of the study is to gain a better understanding of how globalisation has impacted on govemance, policy-making, culture and civil society with special reference to South Africa. The study also looks at the effects of globalisation in terms of gains and losses accrued by South Africa and other African countries Globalisation presents many challenges to developing nations, as the effects of this phenomenon have been uneven. South Africa as a developing country became reintegrated to the world economy after the first democratic elections in 1994. The country re-entered the world stage at a time when the process of globalisation was gaining momentum. The process has had an impact on policy making which resulted in a shift from the original policy of RDP to the GEAR policy. Globalisation has had the effect of increasing in and out of the country. On the economic front foreign direct investment has increased and South Africa has entered into a number of multilateral trade agreements with the different countries. On the political arena, governance hiis been affected with emphasis on the democratic principles of governance. South Africa has been playing an active role in making Africa a stable continent advocating democratic principles of governance. Together with Nigeria, South Africa have been leaders of the African Union and its marketing wing the New Partnership for Africa's Development. President Mbeki has been the selling the vision of NEPAD to leaders of industrialised countries and South Africa is one of the first countries that will be subjected to the peer review monitoring system. South Africa has been active as well in peacekeeping missions in the continent where South Africa's troops can be found in countries such as Rwanda, Democratic Republic of Congo and Burundi. As globalisation impacts on society, it is inevitable that culture will be affected . Whether one views cultural changes as disadvantageous or advantageous depends on the individual. Globalisation through technology has made cross-cultural exchanges across borders possible with the result it is easy nowadays for people to move across within a limited amount of time. What this means is that globalisation has compressed time and space. Globalisation has met with resistance as evidenced by the anti-globalisation sentiments expressed by different civil society groups whenever there are meetings of the multilateral institutions. What needs to be done by the industrialised countries is to ensure that benefits of globalisation are filtered through so that even people in developing countries can enjoy them.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die hoofdoel van hierdie studie is om die sosio-politieke impak van globalisering op Suid-Afrika te ondersoek. Die doel van die studie is om 'n beter begrip te kry van invloed van globalsering op regering, wetgewing, kultuur en burgerlike samelewing met spesifieke verwysing na Suid-Afrika. Die studie ondersoek ook die effek van globalisering in terme van die opgehoopte wins en verliese deur Suid-Afrika en ander Afrika-Iande. Globalisering bied baie uitdagings aan ontwikkelende lande na gelang die effek van hierdie fenomeen ongelyk is. Suid-Afika, as 'n ontwikkelende land, is weer heringeskakel in die wereldtoneel op 'n tydstip wat die proses van globalisering in momentum toegeneem het. Die proses het 'n impak gehad op beleidmaking wat 'n verskuiwing tot gevolg gehad het van die oorsporonklike RDP beleid na die GEAR beleid. Globalisering het in toenemende mate 'n effek in en buite die land gehad. Op die ekonomiese front het direkte buitelandse belegging toegeneem en Suid-Afrika het tot verskeie multilaterale handelsoorenkomste met verskillende lande toegetree. Op politieke gebied is regering beinvloed met nadruk op die demokratiese beginsels van regering. Suid-Afrika speel steeds 'n aktiewe rol om Afrika 'n stabliele kontinent te maak terwyl demokratiese beginsels van regering voorgestaan word. Saam met Nigeria is Suid-Afrika leier van die Afrika Unie en sy bemarkingsvleuel, die Nuwe Vennootskap vir Afrika Ontwikkeling. President Mbeki is steeds besig om die visie van NEPAD aan leiers van ge'industraliseerde lande te verkoop en Suid-Afrika is een van die eerste lande wat aan 'n moneteringsisteem onderwerp gaan word. Suit-Afrika is aktief in vredessendings op die kontinent waar Suid-Afrikaanse Troepe geplaas is in lande soos Rwanda, Demokratiese Republiek van die Kongo en Burundi. Soos globalisering die gemeenskap be'invloed, is dit onvermydelik dat die kultuur beinvloed sal word. Of mens kulturele veranderinge as onvoordelig of voordelig beskou, sal afhang van die individu. Globalisering deur middel van tegnologie het kruis-kulturele verwisseling oor grense heen moontlik gemaak. gevolglik is verwisseling oor grense moontlik gemaak binne beperkte tydsduur. Dit alles beteken dat globalisering tyd en ruimte saampers. Globalisering het ook teen weerstand te staan gekom soos blyk uit die anti-globalisering sentimente by verskillende burgelike gemeenskapsgroepe wanneer daar vergaderings van multilaterale instellings is. Wat gedoen moet word deur ge'industrialiseerde lande is om te verseker dat voordele van globalisering deurgefilter word sodat ook mense in ontwikkelende lande dit kan geniet.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50525
This item appears in the following collections: