The development of a Xhosa translation of the Beck Depression Inventory-II

Swart, Hermann (2005-12)

Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2005.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: A review of the literature shows the Beck-Depression Inventory (BOl), and its revisions, to have received world-wide support over the past four decades as a screening instrument for depression, proving to be robust amongst various populations and in various translations. Although popular amongst health care practitioners in South Africa, the BOl and its revisions are, however, currently unstandardised amongst South African populations. This current research culminates in the development of a Xhosa translation of the latest revision of the BOl, the BOl-II that accurately reflects the contents of the BOlli, the BOl-Il-X. It is regarded as linguistically and grammatically robust enough to be easily understood by a broad spectrum of Xhosa respondents. The development of the BDI-II-X is discussed, and suggestions regarding future research are given.

AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Oorsig van die literatuur dui aan dat die Beck Depression Inventory (BOl), en sy hersienings, oor die afgelope vier dekades wêreldwye erkenning ontvang het as 'n meetinstrument vir die identifisering van depressie, onder verskeie populasies en in verskeie vertalings. Alhoewel dit populêr onder gesondheidspraktisyne in Suid-Afrika is, bly die BOl, en sy hersienings, huidiglik ongestandardiseerd onder Suid-Afrikaanse populasies. Die navorsing wat aangebied word, word saamgevat in die ontwikkelling van 'n Xhosa vertaling van die nuutste hersiening van die BOl, die BOl-II, wat die inhoud van die BOl-II akkuraat reflekteer, die BOl-li-X. Taalkundig word die BOI-II-X beskou as 'n vertaling wat maklik onder 'n breë spektrum van die Xhosa populasie verstaanbaar is. Die ontwikkelling van die BOI-II-X word bespreek, en aanbevelings rakende toekomstige navorsing word aangebied.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50479
This item appears in the following collections: