The current status of aquaculture in South Africa and its possible further expansion

Kuhn, Gabriel N. (2005-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005.

Some digitised pages may appear illegible due to the condition of the original hard copy

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study investigates the current level of aquaculture production in South Africa and factors which will help with its further expansion. Aquaculture provides jobs, can assist in alleviating poverty, can earn substantial amounts of foreign exchange and can give rise to various multiplier and linkage effects within the economy. As fishery products are processed further, it is significant that benefits have the potential of becoming more pronounced. Although the South African aquaculture industry has played a negligible role in the development of the domestic economy, its contribution has increased in recent years. Despite providing few employment opportunities, the local aquaculture industry is export-orientated and has the potential of becoming an important foreign-exchange earner. In addition to being able to assist the country's balance of payments, a larger domestic industry could, through its various linkages with the rest of the economy, provide the impetus for the establishment of various related industries. It is not only through these effects that the aquaculture industry could help create new employment opportunities, but the industry itself becomes more labour intensive the further it moves down the processing chain. The prospect of these potential benefits has moved the state to establish various aids to assist the development of the local industry. The most important of these are the Strategy for Biotechnology Development in South Africa, the White Paper on the Promotion of Small Business and a joint mariculture forum between industry and the state. There are factors in favour and factors against the aquaculture expansion. The benefits are too important to be discarded. And the disadvantages can be eliminated by various techniques that have already proved themselves elsewhere in the world.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die huidige vlak van akwakultuur in Suid-Afrika en die faktore wat die uitbreiding daarvan sal beinvloed. Akwakultuur skep werksgeleenthede, help met die verligting van armoede, dit kan aansienlike hoeveelheid buitelandse valuta vir Suid-Afrika verdien en gee aanleiding tot verskeie vermenigvuldiger effekte na die res van die ekonomie. Hierdie effekte is geneig om van groter omvang te wees indien visprodukte verder verwerk word. Alhoewel akwakultuur tot op hede 'n weglaatbaar klein bydrae gemaak het tot die ontwikkeling van die Suid Afrikaanse ekonomie, het hierdie invloed in die afgelope jare toegeneem. Die akwakultuur industrie onderhou relatief min werksgeleenthede, maar is uitvoer ge-orienteerd en het die potensiaal om in belangrike verdiener te raak van buitelandse valuta. Behalwe vir die voordelige uitwerking wat die bedryf het op die betalingsbalans, kan 'n groter akwakultuur bedryf, deur verskeie vermenigvuldiger effekte, aanleiding gee tot die oprigting van verbandhoudende bedrywe. Behalwe vir die werksgeleenthede wat hierdeur ontstaan, word die visbedryf algaande meer arbeidsintensief en voorsien dit meer werksgeleenthede soos daar langs die waarde toevoegingslyn afbeweeg word. Die verwagte voordele wat die industrie kan bied, het die staat oortuig om sekere hulpmiddels tot stand te bring om die uitbreiding te bevorder. Die belangrikste hiervan is die totstandkoming van 'n Strategie vir Biotegnologiese uitbreiding, 'n beleidsdokument vir die bevordering van klein besighede en 'n akwakultuur samewerkingsplatvorm tussen die staat en die bedryf. Daar is faktore wat die plaaslike uitbreiding ondersteun en ander wat 'n nadelige invloed mag veroorsaak. Die positiewe faktore is te belangrik om die geleentheid nie te benut nie. Die nadelige faktore kan voorkom word deur tegnieke te gebruik wat hulself reeds suksesvol bewys het.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50471
This item appears in the following collections: