Marketing Zambia as a tourism destination : e-challenges, e-strategies and opportunities for the Zambia National Tourist Board

Sheba, M. K. (2005-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2005.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Tourism is emerging as one of the most important socio-economic sectors for developing as well as developed countries. Tourism incorporates features of the information society such as globalisation, mobility, and information reach and richness. A national Tourist Office or as commonly referred to Destination Marketing Organization is the core tourism product of any nation. The new forms of ebusiness are offering major opportunities for all tourism destinations and suppliers, whether large or small, to improve their business and remodel such in a more cost-effective manner. The study discusses the impact and existing relationship between ICT and tourism as an emerging ecommerce sector in the Zambian tourism industry. It focuses on the tremendous changes in consumer expectations for the Zambia tourism sector caused by the impact ofInternet revolution. The World Wide Web through Information and Communication Technology (lCT) is the driving force that is changing the tourism landscape and affecting the production, distribution and consumption of its products. This symbiotic relationship existing between ICT and the tourism sector provides an opportunity for the Zambian tourism industry to create a competitive advantage for the 21st century.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Toerisme kom as een van die belangrikste sosio-ekonomiese sektore in beide ontwikkelende sowel as ontwikkelde lande voor. Kenmerke van die inligtings-gemeenskap soos globalisasie, mobiliteit, inligtings-toegang, -reikafstand en -rykheid word ook in toerisme aangetref. Die kern toerisme-produk van enige nasie is 'n nasionale Toeriste Buro of, soos algemeen verwys word, 'n Bestemming Bemarkings Organisasie (BBO). Toerisme bestemmings en verskaffers, klein of groot, word vele geleenthede aangebied om ten middele van nuwe vorme van e-handel hulle besighede op koste-geskikte manier te verbeter en te hervorm. Die studie bespreek die impak van en die bestaande verwantskap tussen Inligtings en Kommunikasie Teknologie (IKT) en die toerisme-bedryf in die Zambiese toerisme industrie as 'n ontwikkelende e-handel sektor. Daar word hoofsaaklik op die geweldige impak van die Internet-revolusie op verbruikersverwagtinge in die Zambiese toerisme bedryf gefokus. Deur middel van IKT word die Wereld-Wye Web (WWW) die dryfkrag wat die toerisme landskap verander en die produksie, verspreiding en verbruik van sy produkte beïnvloed. Die wedersydse verwantskap tussen IKT en die toerisme sektor verskaf 'n geleentheid vir die Zambiese toerisme industrie om 'n mededingende grondslag vir die 21ste eeu te skep.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50394
This item appears in the following collections: