South African fast food franchise industry's use of project management, towards a franchise project management course

Maree, Petrus Johannes Hermanus (2007-12)

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2007.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The business format, franchising, can be defined as "the granting of a licence for a predetermined financial return by a franchising company (franchisor) to its franchisees. The grant entitles them to make use of a complete business package, including training, support and the corporate name (branding and logos). Thus enabling them (franchisees) to operate their own businesses to exactly the same standards and format as the other units in the franchise chain." (Grant 1985, p4 as cited by Altinay, L. 2004) Franchising as a business model can be seen in essence as a proven business model that is sold as a "best practices knowledge" model to franchisees. Although the "best practices" approach is at the core of franchising no formal methodology was found to exist to guide the development thereof. The lack of a formal methodology in this regard has given rise to various self-designed so-called "project management" approaches as found to be applied in the development of franchise outlets. This mini-thesis sets about testing the theoretical and practical integration of a formal project management approach, in fast food franchising market. Both from a theoretical and practical point of view it was found that the integration of a formal project management methodology and franchising as a business model would improve the functionality of franchising as a whole. By developing a formal methodology in a course for the franchising model, better control over the limited scarce resources (money, time, quality and people) at its disposal can be obtained, allowing optimal growth through proper development, planning, monitoring and delivering of business outlets.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die besigheids formaat, naamlik agentskap, kan beskryf word as: die vergunning van 'n lisensie teen 'n voorafbepaalde finansiële tarief deur die maatskappy, aan sy agentskappe. Die vergunning leen hulle daaraan toe om gebruiksnut van die hele pakket te kan benut, insluitende opleiding, ondersteuning en korporatiewe naams- (handelsmerk en logo) gebruik. Sodoende bevoeg die gebruiksnut die agentskappe om hulle eie besighede tot dieselfde standaarde en formaat as die ander agentskappe in die groep te bedryf. (Grant 1985, p4 soos aangehaal deur Altinay, l.2004) Agentskap as 'n besigheids model kan beskou word in wese as 'n erkende besigheids model, wat verkoop word as 'n "beste kennis praktyk" model, aan die organisasie se agentskappe. Alhoewel die "beste kennis praktyk" metode, aan die kern van agentskap is, is geen formele metodologie gevind wat die ontwikkeling daarvan reguleer nie. Die tekort aan 'n formele metodologie in die aanwending van agentskap het tot gevolg gehad dat verskeie self ontwikkelde sogenaamde "projek bestuur" metodes in gebruik geneem is in die ontwikkeling van verskeie agentskappe. Hierdie mini-tesis is daartoe gemik om teoretiese en praktiese integrasie van 'n formele projek bestuur metodiek in die kits kos agentskap mark te beproef. Beide van 'n teoretiese en praktiese perspektief was dit bevind dat die integrasie van 'n formele projek bestuur metodologie en agentskap as 'n besigheids model, die funksionele toepassing van agentskap as 'n geheel sal bevorder. Deur die daarstelling van 'n formele agentskap kursus bied dit die organisasie beter kontrole oor hulle beskikbare skaars hulpbronne (geld, tyd, kwaliteit en mense), wat optimale groei bevorder weens die ontwikkeling van verbeterde ontwikkeling, beplanning, toesighouding, en lewering metodes.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/5030
This item appears in the following collections: