Business continuity and strategy for a large corporate

Huysamer, Riaan (2005-12)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Business continuity planning can be defined as the process of developing advance arrangements and procedures that enable an organisation to respond to an event in such a manner that critical business functions will continue with the least interruption or essential change. This study project guides one through an investigation of a business continuity planning project in Media24, a large multi-national corporate based in South Africa. As with most South African companies, Media24 has not done sufficient planning in this regard till now. This study project will describe the methodology followed during this project as well as extracts from interviews conducted with numerous individuals at various management levels in this company. This study project can assist any medium to large South African enterprise who is considering a business continuity planning project. It endeavours to motivate and convince the reader of the unquestionable grounds for business continuity planning in any organisation.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Gebeurlikheidsbeplanning kan gedefinieer word as die proses om gevorderde reëlings en prosesse in plek te stel om 'n organisasie te bemagtig om te kan reageer op 'n voorval op so 'n manier dat die kritieke besigheidsfunksies kan voortgaan met die kleinste moontlik steuring of onderbreking van hierdie funksies. Hierdie studieprojek lei mens deur die ondersoek van 'n gebeurlikheidsbeplanning-projek wat aangepak was deur Media24, 'n multinasionale firma gebaseer in Suid-Afrika. Soos met meeste Suid-Afrikaanse besighede, het Media24 nog nooit 'n voldoende inisiatief aangepak tot nou nie. Hierdie projek sal die metodologie beskryf wat gevolg is sowel as ekstrakte van vele onderhoude wat gehou is met individue uit verskillende bestuursvlakke in hierdie organisasie. Die doel van hierdie projek is om enige medium tot groot Suid-Afrikaanse organisasie te ondersteun wat gebeurlikheidsbeplanning oorweeg. Dit poog om die leser te motiveer en te oortuig van die onbetwisbare argument vir gebeurlikheidsbeplanning in enige organisasie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50292
This item appears in the following collections: