A high performance work system : making human capital the differentiating factor

Burger, Petrus Frederik (Stellenbosch : Stellenbosch University, 2005-03)

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Workplaces around the world have recently experienced a wide variety of formal and informal changes in the organisation of work. The pace of change appears to have accelerated since the early 1990's with increased organisational restructuring efforts. New forms of work organisation, popularly labeled "high performance work systems' are reported in the academic and business literature. These workplace systems are characterised by more flexible job designs and work arrangements, team/group work, performance related compensation, greater information sharing and employee involvement in decision-making and cooperative labour-management relations to foster a participative enterprise culture. The general objective of the study is to define the work, organisational culture and human resources management processes and practices that will enable an organisation to make it's human capital the differentiating factor compared to it's competitors or similar organisations in the same industry. The research design consists of a literature study and the formulation of a strategy and implementation plan to transform the leadership behaviour and organisational culture of the organisation, based on experience with the implementation of leadership and culture interventions described in the literature. A clinical-descriptive approach was followed with data being collected to enable the researcher to propose a process to implement a high performance culture in the organisation. Recommendations for further research are made.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die werksomgewing het verskeie veranderinge ondergaan in die afgelope jare. Dit wil voorkom asof die tempo van verandering versnel sedert die begin van die 1990's met 'n toenemende aantal organisasie-herstrukturering wat plaasvind. Nuwe vorme van werksplekherstrukturering, onder 'n populere beskrywing van "hoogs presterende werksplekstelsels", word rapporteer in die bestuurs- en akademiese literatuur. Hierdie werksplekstelsels word gekenmerk deur meer buigsame posbeskrywings en samestelling van posinhoud, groter klem op die deel van inligting oor alle vlakke in die organisasie, groter werknemer betrokkenheid in die neem van besigheidsbesluite, asook samewerkende verhoudings tussen georganiseerde arbeid en die bestuur van die organissasie wat lei tot 'n meer deelnemende organisasie kultuur. Die doelstelling met hierdie studie is om die werkspraktyke, organisasie kultuur en mensbestuurpraktyke te definieer wat 'n organisasie in staat kan stel om sy menskapitaal te kan omskep in 'n onderskeidende element, in term van organisasie prestasie, in vergelyking met kompeterende maatskappye in dieselfde industrie. 'n Kwalitatiewe navorsingsontwerp is gebruik om verskeie klimaatstudies wat reeds binne die organisasie gedoen is, te ontleed en aan die hand van die literatuurstudie, is 'n voorstel gemaak van 'n implimenteringsprogram om die leierskap-gedrag en organisasie kultuur in die organisasie te verander. Aanbevelings vir toekomstige navorsing word aan die hand gedoen.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50252
This item appears in the following collections: