The state of information communication technologies in Gauteng province : 1994 to 2002

Nxasana, Thamsanqa Brian (2004-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: This study aims to assess the state of developments of Information Communication Technologies (ICT's) in the Gauteng Province as a driving factor for evolution into informational economy. Throughout the world the convergence of telecommunications, computing and publishing industries has changed the way in which the world economies and society at large are organized. It is important for every part of society to adapt to these changes. Since 1996 a number of institutional developments at a global, national, provincial, industrial, municipality and community levels have taken place to prepare society for the digital revolution. These institutional initiatives took form of policies and programs that would have an impact on the Gauteng Province. Therefore, it is necessary for Gauteng Province to develop a planning framework that is informed by these changes and initiatives. The theoretical basis of the study was Critical Multiplism. This approach employs multiple perspectives, methods, measures and data sources to arrive at plausible conclusions. The study concludes that the Gauteng Province has reached a critical point for rapid growth of ICT's to take place.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie fokus op die evaluering van die ontwikkeling van die Informasie Kommunikasie Tegnologie in Gauteng as 'n dryffaktor vir die evolusie na 'n informasie ekonomie. Internasionaal het die integrasie van telekommunikasie, rekenarisering en publisieteit industrieë die manier van organisasie van wêreld ekonomie en die samelewing verander. Dit is belangrik vir die sameling se voortbestaan om aan te pas by hierdie veranderinge. Sedert 1996 het verskeie institute en organisasies op globale, nasionale, provinsiale, industrieële, munisipale en gemeenskaps vlak reeds met voorbereidings begin vir die digitale revolusie. Hierdie inisiatiewe het die vorm van voorskrifte en programme aangeneem wat 'n definitiewe impak maak op Gauteng. Dit is belangrik vir Gauteng om 'n voorskriftelike raamwerk op te stel in lyn met hierdie inisiatiewe. Die teoretiese basis van hierdie studie was Kritiese Vermenigvuldiging. Hierdie metode maak gebruik van verskeie sienings, maniere en inligtingsbronne om by 'n werkbare oplossing te kom. Hierdie studie beklemtoon die feit dat Gauteng 'n krietiesie punt bereik het vir vinnige groei in Informasie Kommunikasie Tegnologie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50194
This item appears in the following collections: