The phenomenon of Sunday newspapering in Namibia, with special focus on the Namibia Sunday Express

Adams, Kevin Oswin (2004-03)

Thesis (MPhil)--Stellenbosch University, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Sunday newspapering in Namibia is non-existent from a local perspective, save for the South African newspapers Rapport and Sunday Times, which have become like household products over the years. Sunday reporting in Namibia ceased in the mid 1990s when the tabloid Tempo closed down. A more recent attempt in the form of the Namibia Sunday Express lasted for little more than a year between May 2002 and August 2003. Changing its content to feature business news only (and subsequently changing its name to Business Express) proved less successful as the newspaper only appeared once in October 2003. This was also its final appearance. This study looks at the phenomenon of Sunday newspapering in general; why people read such newspapers; the pitfalls associated with Sunday publications; the possible reasons for failure of Namibian Sunday newspapering; the future of Sunday newspapers in a country such as Namibia; and more particularly looks at the Namibia Sunday Express as a ease study.

AFRIKAANSE OPSOMMING: In Namibië bestaan daar nie iets soos die Sondagpers nie, behalwe vir die Suid-Afrikaanse koerante Rapport en Sunday Times, wat so te sê huishoudelike produkte geword het. Hierdie twee koerante vind elke Sondag hul onderskeie weë na duisende Namibiese huishoudings. Sondagverslaggewing in hierdie land is in die middel-negentigerjare gestaak toe Tempo laas verskyn het. Meer onlangs, in die vorm van die Namibia Sunday Express, is weer 'n poging aangewend om 'n Sondagblad uit te gee, helaas sonder sukses. Die Namibia Sunday Express het tussen Mei 2002 en Augustus 2003 verskyn. 'n Opvolgpoging in die vorm van 'n sake-koerant, Business Express, was ook onsuksesvol - net een uitgawe is in Oktober 2003 gepubliseer. Hierdie studie is 'n bespreking van die Sondagpers in die breë; hoekom mense dié koerante lees; die verskeie slaggate wat normaalweg met Sondagkoerante geassosieer word; die moontlike redes hoekom sodanige koerante nie die mas opkom nie; die toekoms van die Sondagpers in 'n land soos Namibië; en meer spesifiek die geval Namibia Sunday Express.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50172
This item appears in the following collections: