The dimensions of successful matrix management, as applied to project management

James, Celeste Claire (2004-03)

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: Over the last 20-30 years, the adoption of matrix management has become ever increasingly popular especially in organizations developing new products and product lines. As with any new organizational design or structure, problems are experienced. These problems must be managed constructively in order for the organization to realize the design/structure's full potential. When managing problems associated with the matrix design, simple solutions can be sought: • Know what the matrix can do, as well as know its limitations. • Communicate this to all levels of staff in the organization. • Ensure that conflict that arises from a dual command system is dealt with quickly. On the other hand, capitalize on the matrix structure's advantages such as retain more information, multi-skill staff and realize economies of scale. The above are "old" management principles, however very sound. The matrix in itself will not determine the success or the failings of the organization. The responsibility lies with the management team and the maturity level of the organization.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die implementering van matriks bestuur, het gedurende die afgelope 2-3 dekades toenemend gewild geraak, veral in ondernemings wat nuwe produkte- of produklyne ontwikkel. Dit is inherent aan nuwe organisatoriese ontwerp of struktuurwysiging dat probleme ondervind word. Hierdie probleme moet konstruktiefbestuur word, sodat die organisasie die volle potensiaal van die nuwe of veranderde ontwerp of struktuur kan benut. Wanneer probleeme aangaande die matriks ontwerp bestuur word, kan eenvoudige oplossings oorweeg word: • Bekom 'n grondige kennis van die vermoëns van die matriks, sowel as die beperkings daarvan. • Verseker dat alle vlakke van personeel in die organisasie ten volle ingelig is. • Pas konflik bestuur tydig toe indien probleme ontstaan ingeval van 'n tweeledige rapportering/opdragstelsel. Kapitaliseer egter op die voordele van matriks bestuur: • Versamel en bestuur verbeterde inligting en inligtingstelsels. • Opleiding van personeel vir meerdoelige take. • Meer ekonomiese aanwending van beskikbare bronne. Bogenoemde is "ou", maar tog bewese en gesonde bestuurspraktyke. Die matriks self, kan nie die sukses of mislukking van 'n organisasie bepaal nie. Hierdie verantwoordlikheid is die taak van die bestuurspan en die vermoënsvlak van die organisasie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50136
This item appears in the following collections: