The creation of nonlinear behavioral-level models for system level receiver simulation

Nel, Christoffel Antonie (2004-12)

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The aim of this thesis was to investigate the use of behavioral level models in receiver simulations using the capabilities of Agilent's Advanced Design System. Behavioral level modeling has become increasingly attractive because it offers faster and easier results for system level simulations. The work in this thesis focused strongly on nonlinear measurements to characterize the various nonlinear phenomena that are present in amplifiers and mixers. Measurement automation software was developed to automate the process. An error correction technique was also developed to increase the accuracy of spectrum analyzer measurements. The measured data was used to implement the behavioral level amplifier and mixer models in ADS. The accuracy of the models was compared to measured data and the different available models were compared. Finally the models were combined to realize different receivers and were used to do typical receiver tests. These test include gain and gain compression, two-tone intermodulation and spurious responses. The results are compared to measured data to test the accuracy and usefulness of the models and simulation techniques.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie tesis was om stelsel-vlak gedrags-modelle te ondersoek soos hulle in Agilent se Advanced Design System (ADS) aangebied word. Die modellering van die stelselvlak-gedrag van komponente en stelsels is aantreklik aangesien dit 'n hoë vlak beskrywing van komplekse kommunikasie stelsels moontlik maak. Akkurate stelsel-vlak simulasies sal lei tot vinnige ontwikkeling en evaluasie van nuwe sisteme. Die resultate wat verkry word is egter afhanklik van die beskikbaarheid van akkurate stelsel-vlak gedragsmodelle Die tesis het baie sterk op metings staat gemaak om die nie-liniêre gedrag van versterkers en mengers te karakteriseer. Meet sagteware is ontwikkel om die verskillende metings te automatiseer. Fout korreksie vir spetrum-analiseerder-metings is ook ontwikkel. Die gemete data is gebruik om die nie-liniêre gedrags-modelle in ADS te implementer. Die modelle is in simulasies gebruik en die akuraatheid van die simulasies is teen gemete data getoets. Die finale deel van die tesis gebruik die modelle om tipiese ontvanger karakteristieke te voorspel. Die volgende toetse is gedoen: aanwins en kompressie, twee-toon intermodulasie en hoer orde meng produkte. Die resultate van die toetse is met gemete data vergelyk om die akuraatehied en bruikbaarheid van die verskillende modelle te vergelyk.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50128
This item appears in the following collections: