Stress, coping, and corporate stress management : a review

Bonner, Tanya (2004)

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2004.

Thesis

Hierdie artikel bied 'n teoretiese oorsig van stres en streshantering in die korporatiewe omgewing. Die artikel begin met 'n kort oorsig van die historiese ontwikkeling van die streskonsep, gevolg deur 'n kort bespreking van die konsep streshantering. Vervolgens word verskeie faktore wat tot stres in die werkplek bydra, in oënskou geneem. Dit word opgevolg deur 'n bespreking van stres wat kenmerkend is van bestuursposisies en 'n kort oorsig van onlangse navorsing oor streshanteringsprogramme. Sommige van die probleme wat met navorsing oor streshanteringsprogramme ondervind word, word kortliks oorweeg. Die artikel word afgesluit met 'n poging om, op grond van gepubliseerde bevindings, te illustreer watter stresverminderende intervensies doeltreffend is en watter nie.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie artikel bied 'n teoretiese oorsig van stres en streshantering in die korporatiewe omgewing. Die artikel begin met 'n kort oorsig van die historiese ontwikkeling van die streskonsep, gevolg deur 'n kort bespreking van die konsep streshantering. Vervolgens word verskeie faktore wat tot stres in die werkplek bydra, in oënskou geneem. Dit word opgevolg deur 'n bespreking van stres wat kenmerkend is van bestuursposisies en 'n kort oorsig van onlangse navorsing oor streshanteringsprogramme. Sommige van die probleme wat met navorsing oor streshanteringsprogramme ondervind word, word kortliks oorweeg. Die artikel word afgesluit met 'n poging om, op grond van gepubliseerde bevindings, te illustreer watter stresverminderende intervensies doeltreffend is en watter nie.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50108
This item appears in the following collections: