Splitting of investing activities between replacement and expansion of fixed assets

Mokoena, Khethang (2004-12)

Thesis (MBA)-- Stellenbosch University, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The traditional cash flow statement consists of cash from operating activities, cash to investing activities and cash from/to financing activities. In essence, literature showed that, if cash from operating activities would be negative for two successive years, such listed industrial company may be classified as fmancially inflexible, resulting in a take-over by another company, a forced rights-issue or even a delisting/bankruptcy. The traditional cash from operating activities will be classified as EBIT - interest - taxation + depreciation and +/- non-cash items +/- changes in working capital. To enable capital-intensive companies to be classified as financially flexible or inflexible, it was found necessary to identify replacement investment activities as opposed to expansion investment activities.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tradisionele kontantvloeistaat bestaan uit kontant uit bedryfsaktiwiteite, kontant aan investeringsaktiwiteite en kontant van/aan finansieringsaktiwiteite. In essensie het die literatuur aangedui dat, as kontant uit bedryfsaktiwiteite van twee agtereenvolgende jare negatief is, sodanige genoteerde industriële maatskappy as finansieel onbuigsaam geklassifiseer kan word en wat kan uitloop op 'n oorname deur 'n ander maatskappy, 'n geforseerde regte-uitgifte of selfs 'n denotering/bankrotskap. Die tradisionele kontant uit bedryfsaktiwiteite sal geklassifiseer word as bedryfswins - rente - belasting + depresiasie en +/- nie-kontantitems +/- veranderinge in bedryfskapitaal. Om kapitaal-intensiewe maatskappye in staat te stel om geklassifiseer te word as finansieel buigsaam of onbuigsaam, is daar bevind dat vervangende investeringsaktiwiteite onderskei moet word van uitbreidings investeringsaktiwiteite.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50101
This item appears in the following collections: