Microwave data transmission by means of an optimal bandwidth multichannel QPSK system

Malan, Jacques de Villiers (2004)

Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2004.

Thesis

ENGLISH ABSTRACT: The increase in the complexity and functionality of new satellites leads to a growing demand for a digital communication system operating at a much higher bit rate than before. The main purpose of this thesis is to address precisely this problem. The theory as well as a practical high speed system are custom-developed. The goal of this thesis is not to reinvent the wheel, but to use off-the-shelf products as far as possible. This system demonstrates that a very high data rate is not out of reach for a developer with limited funds. The secondary goal is to understand the operation of this communication system. The emphasis is on the inaccuracies in the system. A design tool is created to act as a vehicle for understanding the influence of a single variable on the performance of the entire system.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die toename in die kompleksiteit en funksionaliteit van nuwe satelliete lei tot die groeiende behoefte aan 'n digitale kommunikasiestelsel wat teen "n heelwat hoër bis spoed funksioneer. Die hoofdoel van hierdie tesis is om juis hierdie probleem aan te spreek. Die teorie en 'n praktiese hoëspoed stelsel is ontwikkel. Die doel van die tesis is nie om die wiel te herontdek nie maar om sover moontlik bestaande produkte in die ontwerp van die stelsel te gebruik. Die stelsel demonstreer dat 'n hoëspoed datatempo nie buite die bereik van 'n ontwikkelaar met beperkte fondse is nie. 'n Verdere doelwit is om die funksionering van die kommunikasie stelsel te begryp. Klem is gelê op die onakkuraathede in die kommunikasiestelsel. Ontwikkeling sagteware is geskep as "n metode om die invloed van "n enkele veranderlike op die werkverrigting van die stelsel as geheel te begryp.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/50022
This item appears in the following collections: