Drukmediageletterdheid in Suid-Afrika : 'n gevallestudie

Date
2004-04
Journal Title
Journal ISSN
Volume Title
Publisher
Stellenbosch : Stellenbosch University
Abstract
ENGLISH ABSTRACT: The state of media literacy in South Africa was investigated on the basis of a case study. A survey was conducted among grade 10 learners in two Free State schools which are amongst the top achievers academically to determine if these learners possess the knowledge linked with media literacy. It was found that the majority of these learners do not. It is therefore imperative that the media industry promotes media literacy through assistance to teachers and independent training programmes aimed at learners.
AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Ondersoek na die stand van mediageletterdheid in Suid-Afrika is aan die hand van 'n gevallestudie gedoen. Die aan- of afwesigheid van kennis wat mediageletterdheid veronderstel, is met behulp van 'n vraelys onder gr. 10-leerders aan twee van die Vrystaat se voorste (akademiese) skole gemeet. Die navorser het bevind dat die meerderheid van dié leerders nie oor dié kennis beskik nie. Die bevindinge dui op die noodsaaklikheid van steun aan onderwysers vanuit die bedryf asook die aanbied van onafhanklike opleidingsprogramme deur mediamaatskappye
Description
Thesis (MPhil) -- University of Stellenbosch, 2004.
Keywords
Media literacy -- South Africa -- Free State -- Case studies, Mass media and education -- South Africa -- Free State -- Research -- Case studies, Dissertations -- Journalism
Citation