Distributed real-time processing using GNU/Linux/libré software and COTS hardware

Thesis

Van Schalkwyk, Dirko
Abstract

ENGLISH ABSTRACT: This dissertation's research aims at studying the viability of using both low cost consumer Commodity Off The Self (COTS) PCs and libn~software in implementing a distributed real-time system modeled on a real-world engineering problem. Debugging and developing a modular satellite system is both time consuming and complex, to this end the SUNSATteam has envisioned the Interactive Test System that would be a dual mode simulator/monitoring system. It is this system that requires a real-time back-end and is used as a real world problem model to implement. The implementation was accomplished by researching the available parallel processing software and real-time extensions to GNU/Linux and choosing the appropriate solutions based on the needs of the model. A monitoring system was also implemented, for system verification, using freely available system monitoring utilities. The model was successfully implemented and verified with a global synchronization of < 10ms. It was shown that GNU/Linux and libn~ software is both mature enough and appropriate in solving a real world distributed real-time problem.

AFRIKAANSE OPSOMMING: Die tesis se navorsing is daarop gemik om die toepaslikheid van beide lae koste verbruikers Komoduteits Van Die Rak (KVDR)persoonlike rekenaars en vemiet sagteware in die implementasie van verspreide intydse stelsels te ondersoek aan die hand van die oplossing van 'n gemodelleerde ingenieurs probleem. Die ontfouting en ontwikkeling van 'n modulere satelliet is beide tyd rowend en kompleks, om hierdie te vergemaklik het die SUNSAT span die Interaktiewe Toets Stelsel gekonseptualiseer, wat in wese'n dubbel modus simulator/moniteerings stelsel sou wees. Dit is hierdie stelsel wat 'n verspreide intydse onderstel benodig en dien as die regte wereld probleem model om op te los. Die implementasie is bereik deur die beskikbare verspreide verwerkings sagteware en intydse uitbreidings vir GNU/Linux te ondersoek en die toepaslike opsies te kies gegrond op die behoeftes van die model. 'n Moniteerings stelsel is ook geimplimenteer, met behulp van libn~sagteware, vir stelsel verifikasie. Die model was suksesvol geimplimenteer en geverifieer met 'n globale sinkronisasie van < 10ms. Daar is getoon dat GNU/Linux en libn~sagteware beide volwaardig en geskik is vir die oplossing van regte wereld verspreide intydse probleme.

Please refer to this item in SUNScholar by using the following persistent URL: http://hdl.handle.net/10019.1/49933
This item appears in the following collections: